ONTWAAK! November 2007
VOORBLADONDERWERP
Om te vertrou of nie te vertrou nie
Kyk na die kragtige bewyse dat die Bybel wel jou vertroue verdien.
VOORBLADONDERWERP
’n Unieke boek
Kyk na ’n paar uitsonderlike feite oor die Bybel en waarom dit waarlik uniek is.
VOORBLADONDERWERP
1. Geskiedkundige akkuraatheid
Is die Bybel geskiedkundig akkuraat selfs in skynbaar onbeduidende besonderhede?
VOORBLADONDERWERP
2. Openhartigheid en eerlikheid
Die Bybel bevat oorvloedige bewyse dat dit deur eerlike manne geskryf is.
VOORBLADONDERWERP
3. Interne harmonie
Hoe kon 40 manne met verskillende agtergronde ’n boek met een sentrale tema skryf?
VOORBLADONDERWERP
4. Wetenskaplike akkuraatheid
Die Bybel is nie ’n wetenskaphandboek nie, maar is dit wetenskaplik akkuraat?
VOORBLADONDERWERP
5. Vervulde profesieë
Die Bybel is vol voorspellings, of profesieë. Is enige daarvan bewaarheid?