ONTWAAK! September 2008

VOORBLADONDERWERP

Die dood—Is dit werklik die einde?

Is die dooies in ’n hopelose toestand? Die Bybel verstrek ’n duidelike antwoord.

VOORBLADONDERWERP

Lewe anderkant die graf—Dit is moontlik!

Kyk na bewyse dat lewe ná die dood moontlik is.

VOORBLADONDERWERP

Die lewe in ’n herstelde paradys

Hoe sal die Paradys op die aarde herstel word en hoe sal die lewe wees?

JONGMENSE VRA

Hoe kan ek stres by die skool die hoof bied?

Stres by die skool kan deur baie dinge veroorsaak word. Vind uit watter vyf stappe jou kan help om jou stres te verminder.