ONTWAAK! Maart 2009

VOORBLADONDERWERP

Is geld jou meester of jou kneg?

Al hoe meer mense ondervind stres weens geldprobleme. Hoe raak die onbestendigheid van die wêreld se ekonomie jou?

VOORBLADONDERWERP

Werk verstandig met jou geld

Kyk na vyf Bybelbeginsels wat jou kan help om verstandig met jou geld te werk.

VOORBLADONDERWERP

Groter seëninge as rykdom

Kan groot rykdom jou gelukkig maak? Kyk wat volgens die Bybel ware en blywende geluk bring.