ONTWAAK! Julie 2011

VOORBLADONDERWERP

’n Einde aan lyding is dringend nodig!

Tragedies tref miljoene mense. Gee God om?

VOORBLADONDERWERP

Waarom is daar soveel lyding?

Is rampe straf van God af? Vind uit wat werklik die oorsaak van lyding is.

VOORBLADONDERWERP

Gee God om?

Ons kan seker wees dat God nie onverskillig staan teenoor ons lyding nie. Waarom?

VOORBLADONDERWERP

’n Lewe sonder lyding—’n Betroubare belofte

Die Bybel belowe dat alle rampe en tragedies binnekort iets van die verlede sal wees.