Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vir gesinsbespreking

Vir gesinsbespreking

WAT KAN ONS LEER BY . . . Noag?

HET JY AL OOIT GEWONDER HOE BELANGRIK DIT IS OM GOD TE GEHOORSAAM?

• Kleur die prente in. • Lees die Bybelverse, en som dit op terwyl jy die karakters se woorde invul. • Vind die versteekte dinge: (1) ’n leer en (2) ’n spinnerak.

Waarom was Noag se gehoorsaamheid aan God belangrik?

LEIDRAAD: Jeremia 7:23; 2 Petrus 2:5.

Wat sal jou help om God te gehoorsaam?

LEIDRAAD: 1 Kronieke 28:9; Jesaja 48:17, 18; 1 Johannes 5:3.

Wat leer jy uit hierdie verslag?

Wat dink jy?

Aan wie anders moet jy gehoorsaam wees as jy aan God gehoorsaam wil wees?

LEIDRAAD: Efesiërs 6:1-3; Hebreërs 13:7, 17.

Versamel en leer

BYBEL-KAART 22 NEHEMIA

VRAE

  1. A. Nehemia was die ․․․․․ van die Persiese koning ․․․․․.

  2. B. Wat beteken Nehemia se naam?

  3. C. Hy het gebid: “Dink tog aan my, o my God, ․․․․․.”

ANTWOORDE

  1. A. skinker, Artasasta.—Nehemia 1:11; 2:1.

  2. B. “Jah vertroos.”

  3. C. “. . . ten goede.”—Nehemia 13:31.

Volke en lande

Ons name is Taonga, 6, en Mwelwa, 8. Ons woon in Zambië. Omtrent hoeveel Getuies van Jehovah is daar in Zambië? Is dit 90 000, 152 000 of 196 000?

Watter kolletjie wys waar ons woon? Trek ’n sirkel daarom, maak ’n kolletjie waar jy woon en kyk hoe ver jy van Zambië af is.

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

 

ANTWOORDE OP VRAE

  1. Leer in toneel 3.

  2. Spinnerak in toneel 2.

  3. 152 000.

  4. C.