ONTWAAK! Maart 2013 | Hoe om ’n goeie vader te wees
Baie vaders vind dat hulle en hulle gesin daarby baat vind wanneer hulle Bybelbeginsels volg.
Ons beskou die wêreld
Onderwerpe sluit in: die beëindiging van hongersnood, stres by die werk en die luggehalte van Chinese stede.
VOORBLADONDERWERP
Wees ’n goeie vader
Kyk na vyf Bybelbeginsels wat jou kan help om ’n liefdevolle en gebalanseerde vader te wees.
Die elk—Eienaardige reus van die woud
Jy sal verbaas wees oor die unieke eienskappe van hierdie groot en kragtige dier.
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om reëls vir jou tiener vas te stel
Wat kan jy doen as dit lyk asof jou tiener altyd deur jou reëls geïrriteer word?
’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS
Robert Boyle
Hy was ’n chemikus, ’n wetenskaplike en hy het groot geloof in God en die Bybel gehad.
IS DIT ONTWERP?
Die springspinnekop se wasige sig
Hoe bereken hierdie spinnekop presiese afstande? Waarom wil navorsers die tegniek van die spinnekop naboots?
Nog aanlyn materiaal
Hoe kan jy ophou uitstel?
Kry wenke oor hoe om op te hou om dinge uit te stel!
Lot en sy gesin—’n Prenteverhaal
Laai hierdie aktiwiteit af en kyk wat jy by Lot en sy gesin kan leer.