ONTWAAK! Augustus 2013 | Hoe lank kan jy lewe?

Baie mense hoop dat die wetenskap en mediese tegnologie ons lewe sal kan verleng. Sal wetenskaplikes ’n manier vind om eindelose lewe moontlik te maak?

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Malaria steek weer kop uit in Griekeland, ongetroude moeders in China, selfmoord in die weermag in die VSA, en meer.

HULP VIR DIE GESIN

As jou tiener haarself beseer

Party tieners beseer hulleself doelbewus. Waarom doen hulle dit? Hoe kan jy jou kind help?

VOORBLADONDERWERP

Hoe lank kan jy lewe?

Slegs as ons weet waarom ons oud word en sterf, kan ons werklik verstaan hoe lank ons kan lewe.

ONDERHOUD

’n Ortopedis verduidelik waarom sy aan God glo

Dr. Irène Hof Laurenceau verduidelik waarom sy een van Jehovah se Getuies geword het.

Moet jy aan die Drie-eenheid glo?

Leer jou kerk die Drie-eenheid? Raak die Niceense Geloofsbelydenis jou vandag?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Alkohol

Vind uit watter Bybelbeginsels jou kan help om ’n gebalanseerde beskouing van alkohol te hê.

IS DIT ONTWERP?

Die energiebesparende vlug van die grootalbatros

Vind uit hoe hierdie voël ure aaneen kan sweef sonder ’n enkele vlerkklap!

Nog aanlyn materiaal

Waarom sny ek myself?

Selfbesering is ’n probleem vir baie jongmense. Hoe kan jy hulp kry as jy hierdie gewoonte het?

Bybelkarakters soos Josef

Laai hierdie aktiwiteit af, druk dit en skryf die ooreenkomste tussen Josef en vyf ander Bybelkarakters neer.