ONTWAAK! Oktober 2014 | Wat is ware sukses?

Behaal jy dit as jy jou drome najaag? As al jou wense bewaarheid word? Of is meer daarby betrokke?

VOORBLADONDERWERP

Wat is ware sukses?

Daar is ’n soort sukses wat erger is as mislukking.

VOORBLADONDERWERP

Waaraan meet jy sukses?

Toets jouself met behulp van vier denkbeeldige situasies.

VOORBLADONDERWERP

Hoe om ware sukses te behaal

Vyf praktiese stappe wat tot ware sukses kan lei.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: die gevare wat ’n klein bruidskat inhou, rykdom vir seerowers in die oop see en die uithouvermoë van migrerende voëls.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om versoeking te weerstaan

Mans en vroue in die werklike lewe is in staat om versoeking te weerstaan. Ses wenke kan jou help om meer vasbeslote te wees om dit te weerstaan en om die stres te vermy wat dit meebring wanneer jy voor versoeking swig.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Belize

Hierdie klein land het die wêreld se eerste jaguarreservaat en die tweede grootste koraalrif ter wêreld.

Vlieënde tuiniers van die tropiese reënwoud

Vrugtevlermuise, wat ook as vlieënde honde bekend staan, is onontbeerlik vir die aarde se omgewing.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Beelde

Het die vroeë Christene beelde in hulle aanbidding gebruik?

IS DIT ONTWERP?

Die perd se been

Waarom kon ingenieurs tot dusver nie die ontwerp daarvan naboots nie?