ONTWAAK! Julie 2015 | Is jy in beheer van jou lewe?
Voel jy soos ’n passasier in jou eie lewe? Kyk hoe jy weer beheer oor jou lewe kan kry.
VOORBLADONDERWERP
Is jy in beheer van jou lewe?
Dit is nie nodig dat onverwagte uitdagings jou lewe heeltemal moet ontwrig nie.
VOORBLADONDERWERP
Die uitdaging: Onveranderbare omstandighede
Vier wenke wat jou kan help om beheer oor jou lewe te kry wanneer jy omstandighede buite jou beheer moet verduur.
VOORBLADONDERWERP
Die uitdaging: Oorweldigende eise
As jy probeer om alles te doen, sal jy dalk op die ou end niks kan doen nie. Hoe kan jy jou stres verminder?
VOORBLADONDERWERP
Die uitdaging: Negatiewe gevoelens
Voel jy dat emosies soos angstigheid, woede en droefheid jou lewe oorheers? Hier is ’n paar praktiese stappe wat jou kan help om dit te verwerk.
VOORBLADONDERWERP
Kan jy beheer hê oor jou lewe?
Die geheim van hoe om weer beheer te kry, is dalk makliker as wat jy besef.
LANDE EN VOLKE
’n Besoek aan Mongolië
Rondtrekkende stamme wat gasvryheid op ’n ongewone manier betoon, woon in die ‘Land van Blou Lug’.
HULP VIR DIE GESIN
Wanneer ’n verhouding eindig
Hoe kan jy aangaan met jou lewe nadat ’n verhouding misluk het?
Wat jy moet weet omtrent malaria
Jy kan jouself beskerm as jy in ’n malariagebied woon of beplan om een te besoek.
IS DIT ONTWERP?
Die krokodil se kake
Dit kan drie keer harder byt as ’n leeu of ’n tier. Tog is dit sensitiewer as ’n mens se vingerpunt. Hoe?
Nog aanlyn materiaal
Dit is verkeerd om te steel
Wat dink God van steel? Lees Eksodus 20:15. Kyk na die video en leer meer saam met Caleb.