Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 1 2024 | Wat het geword van respek?

Mense toon dikwels nie respek vir ander nie, so wanneer iemand wel respek toon, is dit verbasend.

Byvoorbeeld, baie mense toon nie veel respek vir mekaar, hulle ouers en die bejaardes, sowel as die polisie, werkgewers en onderwysers nie. Intussen is onbeskofte kommentare volop op sosiale media! Volgens ’n artikel in die tydskrif Harvard Business Review word disrespekvolle gedrag “beslis al hoe erger”. Die artikel voeg by dat mense al hoe meer kla oor ’n gebrek aan respek.

 

Wat het geword van respek vir ander?

Vind uit hoekom dit belangrik is om respek vir ander te toon en hoe jy dit kan doen.

Wat het geword van respek vir lewe?

Vind uit wat die Bybel se raad is oor hoe ons respek vir ons eie lewe en ook die lewe van ander kan toon.

Wat het geword van respek vir die gesin?

Elke gesin kan gelukkiger wees as elke gesinslid respek vir mekaar toon.

Wat het geword van respek vir jouself?

Die Bybel kan mense help om selfrespek op te bou en om hulle lewe te verbeter.

Wat het geword van respek?

Lees artikels oor respek en wat Jehovah se Getuies doen om respek in gemeenskappe regoor die wêreld te bevorder.