ONTWAAK! Nr. 2 2016 | Is die Bybel net ’n goeie boek?
Daar is ’n goeie rede waarom dit die wyds verspreide en mees vertaalde boek ooit is.
VOORBLADONDERWERP
Is die Bybel net ’n goeie boek?
Waarom sou mense hulle lewe in gevaar stel net om ’n Bybel te besit of te lees?
HULP VIR DIE GESIN
Hoe jy jou kind deur die puberteitsjare kan help
Vyf wenke uit die Bybel om hierdie moeilike stadium makliker te maak.
ONDERHOUD
’n Embrioloog verduidelik waarom hy aan God glo
Professor Yan-Der Hsuuw het in evolusie geglo, maar het sy beskouing verander nadat hy ’n navorsingswetenskaplike geword het.
DIE BYBEL SE BESKOUING
Angstigheid
Die regte soort angstigheid kan voordelig wees; die verkeerde soort kan nadelig wees. Hoe kan jy dit die hoof bied?
Die kleurvolle ara-papegaai
Vind meer uit oor die lewe van hierdie pragtige voëls.
Nog aanlyn materiaal
Ek was moeg vir my lewenswyse
Dmitri Korsjoenof was ’n alkoholis, maar hy het die Bybel elke dag begin lees. Wat het hom beweeg om sy lewe drasties te verander?
’n Gevangene vind hoop in die tronk
Donald, ’n voormalige gevangene, vertel hoe ’n Bybelstudie hom gehelp het om God te leer ken, veranderinge in sy lewe aan te bring en ’n beter huweliksmaat te word.