ONTWAAK!
Nr. 3 2016 | Baie tale —Een boodskap
Jehovah se Getuies voer die ontsaglike taak van vertaalwerk uit.
VOORBLADONDERWERP
Baie tale —’n Eeue oue probleem
Waarom vertaal Jehovah se Getuies hulle publikasies in so baie tale?
VOORBLADONDERWERP
Een boodskap in baie tale —Hoe?
’n Vertaler verduidelik hoe sy werk georganiseer is.
’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS
Ignaz Semmelweis
Elke hedendaagse gesin is dankbaarheid aan hierdie man verskuldig. Waarom?
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om probleme te bespreek
Mans en vroue kommunikeer op verskillende maniere. As jy die verskil verstaan, kan dit jou baie frustrasie spaar.
DIE BYBEL SE BESKOUING
Geloof
Die Bybel sê dat ‘dit onmoontlik is om vir God welbehaaglik te wees sonder geloof’. Wat presies is geloof? Hoe kan jy dit opbou?
Voedselallergieë en voedselonverdraagsaamheid —Wat is die verskil?
Is daar enige gevare as jy jouself diagnoseer?
IS DIT ONTWERP?
Die mier se nek
Hoe kan hierdie insek ’n vrag dra wat baie keer swaarder as sy eie liggaamsgewig is?
Nog aanlyn materiaal
‘Goeie nuus aan elke nasie, stam en taal’
Akkurate vertaling is noodsaaklik om soveel mense as moontlik met Bybelwaarheid te bereik. Hoe word hierdie werk gedoen? Watter uitdagings moet vertalers oorkom?