HULP VIR DIÉ WAT TREUR
In hierdie tydskrif: Hulp vir dié wat treur
-
Hoe voel dit om oor die dood van ’n geliefde te treur? Hoekom het dié wat treur, vertroosting nodig?
-
Hierdie artikel bespreek ’n paar van die verkeerde idees wat mense het oor die treurproses. Dit bespreek ook wat baie mense ervaar terwyl hulle treur. As jy treur, let op dat dit normaal is om soveel verskillende gevoelens te ervaar.
-
HOE OM DIE HARTSEER TE HANTEER — WAT JY VANDAG KAN DOEN
Watter praktiese dinge kan jy doen om die pyn en hartseer te hanteer? Hierdie artikel gee ’n paar spesifieke voorstelle. Die wyse raad daarin is tydloos en het baie mense al gehelp.
-
DIE BESTE HULP VIR DIÉ WAT TREUR
Kyk ’n bietjie na waar baie mense in hulle donkerste uur vertroosting gaan soek het, en kyk of dit jou ook kan help.