Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kyk na die bewyse

Kyk na die bewyse

Hierdie Ontwaak! bespreek party van die bewyse dat die heelal geskep is. Kyk self na hierdie bewyse en besluit of daar ’n rede is om te glo dat ’n Skepper bestaan. Hieronder is ’n lys video’s en publikasies wat meer inligting bevat. Soek vir die titels op jw.org:

Hoekom glo baie geleerde mense in ’n Skepper?

Kyk na die onderhoude in die reeks Beskouings oor die oorsprong van lewe”.

Is daar betroubare feite om in evolusie te glo?

Lees die brosjure Is lewe geskep?

Maak dit sin om in ’n Skepper te glo?

Kyk na die video Wat ander jongmense sê—Bestaan God.

Is dit redelik om in die Bybel te glo?

Lees die brosjure Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe.