Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2006
Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2006
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Aanbidding wat goed is, 9/1
Antichris, 12/1
Armoede, 5/1
Barug—Jeremia se sekretaris, 8/15
Diereskepping verheerlik Jehovah, 1/15
Dood—Is daar ’n oplossing? 3/15
Ebla verrys uit vergetelheid, 12/15
Engele, 1/15
Ewige lewe, 10/1
Geld en sedes, 2/1
Geluk, 6/15
God se Koninkryk, 7/15
Godsdiens—Watter nut? 9/1
Goeie die kwaad oorwin? 1/1
Haarhemp, 8/1
Joodse rituele reiniging, 10/15
Juda verlate gebly? 11/15
“Juweel van die hele Galilea” (Sepforis), 6/1
Kersfees, 12/15
Lagani auna-boom, 2/1
Lewe in “laaste dae”? 9/15
Melito van Sardis, 4/15
Menswaardigheid, 8/1
Nie-Bybelse verwysing na Israel, 7/15
Romeinse paaie, 10/15
Sal jy goeie vriende wil hê? 3/1
Sanhedrin, 9/15
Seël ‘wat aan Jugal behoort’, 9/15
“Simboliese drama”, 3/15
“Sorg vir hierdie wingerdstok”! 6/15
TV ’n goeie kinderoppasser? 6/15
Verligting, 7/1
Vrede op aarde—’n Droom? 12/15
“Waarom is ons hier?” 10/15
Weg op oseaan gevind, 10/1
Wie sal aarde beërwe? 8/15
BYBEL
Christophe Plantin—Bybeldrukwerk, 11/15
Glanspunte uit Esra, 1/15
Glanspunte uit Nehemia, 2/11
Glanspunte uit Ester, 3/1
Glanspunte uit Job, 3/15
Glanspunte uit Psalms, Eerste Boek, 5/15
Glanspunte uit Psalms, Tweede Boek, 6/1
Glanspunte uit Psalms, Derde, Vierde Boek, 7/15
Glanspunte uit Psalms, Vyfde Boek, 9/1
Glanspunte uit Spreuke, 9/15
Glanspunte uit Prediker, 11/1
Glanspunte uit Hooglied van Salomo, 11/15
Glanspunte uit Jesaja—I, 12/1
“Hoe lief het ek u wet tog!” 9/15
Kanon (Muratori-fragment), 2/15
Moedige poging om verspreiding te bevorder (Serafim), 5/15
“Oudste bekende aanhalings”, 1/15
Te beperkend? 10/1
“Teks met teks vergelyk”, 8/15
Verstaan, 4/1
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Bepeinsing aangenaam, 1/1
Diens saam met anderstalige gemeente, 3/15
Eerlikheid is lonend, 12/1
Geskil waarby jy betrokke is, 11/15
Grootmaak van kinders, 11/1
Hart van kind word bereik, 5/1
“Iemand wat op teregwysing ag gee, is skerpsinnig” (Spr 15), 7/1
Jehovah gee om vir nederiges, 3/1
Kommunikasie met jou maat, 4/15
Les oor trots en nederigheid, 6/15
Maak goed gebruik daarvan, kan dit nie opgaar nie (tyd), 8/1
Moenie vrees nie, 5/1
Neem besluite in ooreenstemming met God se wil, 4/15
Ouers—Stel ’n goeie voorbeeld, 4/1
Tevredenheid deur Bybelbeginsels toe te pas, 6/1
Toon besorgdheid oor armes, 5/1
Troudag, 10/15
Vertroosting vir bejaardes, 6/1
Volg Christus na wanneer jy gesag uitoefen, 4/1
Vrees van God—“dissipline” (Spr 15), 8/1
“Vrymoedigheid van spraak”, 5/15
Waarde van “swakker vat”, 5/15
Waarom doen wat reg is? 11/15
Wanneer ’n geliefde Jehovah verlaat, 9/1
Ware voorspoed, 2/1
“Woord op die regte tyd”, 1/1
JEHOVAH
Die reg om ’n naam te hê, 4/15
Kan ons God leer ken? 10/15
Voorneme met aarde, 5/15
JEHOVAH SE GETUIES
“As gevolg van ’n negejarige”, 9/1
Bedieningsopleidingskool, 11/15
Besoek het ommekeer teweeggebring, 7/1
“Beste slot” (Spanje), 7/1
Bolivia se afgeleë dorpe, 2/15
Daniel en byeenkomslapelkaart, 11/1
Eers weggejaag, toe verwelkom (Peru), 1/1
Geloof moedig ander aan (Kanariese eilande), 7/1
Gileadgraduerings, 1/1, 7/1
Guinee, 10/15
Haïti, 12/15
Leer jou kinders om te antwoord, 11/15
Nuwe lede van Bestuursliggaam, 3/15
Oud maar nog aan die gang (F. Rivarol), 8/15
Panama, 4/15
Pers driehoek, 2/15
Regter tereggewys? 12/1
Uganda, 6/15
“Van vandag af glo ek dat daar ’n God is” (Tsjeggiese Republiek), 7/15
Verenigde bouwerk, 11/1
Verkwikkende groei (Taiwan), 8/15
“Vertel ons nog!” (leerling in Rusland), 3/1
JESUS CHRISTUS
Christus se leringe—Waar? 3/1
Hoëpriester wat veroordeel het, 1/15
Messias se koms, 2/15
KALENDER
“Die stryd behoort aan Jehovah”, 5/15
Gee met “goeie moed” ’n getuienis, 11/15
‘Jah kom tot my redding’, 1/15
‘Ons God is in staat om ons te red’ (drie Hebreërs), 7/15
‘Ons kan nie ophou praat nie’, 9/15
Verlos deur “kosbare bloed”, 3/15
LEWENSVERHALE
Agt kinders om groot te maak (J. Valentine), 1/1
Behae was in wet van Jehovah (A. Schroeder), 9/15
Dien vreugdevol ondanks gebreke (V. Spetsiotis), 6/1
Geweet wat reg is en dit gedoen (H. Sanderson), 3/1
Jehovah het begeerte om sendeling te wees, geseën (S. Winfield da Conceição), 11/1
Jehovah het gehelp om lewe se uitdagings die hoof te bied (D. Irwin), 10/1
Jehovah het my gehelp om hom te vind (F. Clark), 2/1
Leer waarom God lyding toelaat (H. Peloyan), 5/1
Stryd om geestelik sterk te bly (R. Brüggemeier), 12/1
Uiteindelik is gesin verenig! (S. Hirano), 8/1
Vasbeslote om Jehovah te dien (R. Kuokkanen), 4/1
Vind baat by lojaliteit van geliefdes (K. Cooke), 9/1
Volharding bring vreugde mee (M. Rocha de Souza), 7/1
STUDIEARTIKELS
Aanvaar altyd Jehovah se dissipline, 11/15
Administrasie om God se voorneme te verwesenlik, 2/15
“Bly volkome nugter van verstand”, 3/1
Bly weg van valse aanbidding! 3/15
Dien Christus, die Koning, lojaal, 5/1
Dinge in hemel en dinge op aarde word byeengebring, 2/15
‘Doen alles sonder murmurering’, 7/15
‘Ek is lief vir u herinneringe’, 6/15
“Ek is met julle”, 4/15
“Elkeen sal sy eie vrag dra”, 3/15
‘Gaan en maak dissipels, en doop hulle’, 4/1
“Groot dag van Jehovah is naby”, 12/15
Heilsame ontspanning wat verkwik, 3/1
Herders wat “voorbeelde vir die kudde” is, 5/1
Het jy Jehovah se beskouing van heilige dinge? 11/1
“Hoe lief het ek u wet tog!” 6/15
Hoe om die “Hoorder van die gebed” te nader, 9/1
Hoe sterk is jou vertroue in God? 1/1
Hoop op Jehovah, en wees moedig, 10/1
Hou jou in God se liefde, 11/15
In God se uitverkore nasie gebore, 7/1
Is jy voorbereid vir oorlewing? 5/15
Jehovah gee ‘heilige gees aan dié wat hom vra’, 12/15
Jehovah lei herders vir sy kudde op, 5/1
Jehovah sal “reg laat geskied”, 12/15
Jehovah verkondig “van die begin af die uiteinde”, 6/1
Jehovah verlos die geteisterde, 7/15
Job—’n man van volharding en onkreukbaarheid, 8/15
Jongmense, kies om Jehovah te dien, 7/1
“Julle het gehoor van die volharding van Job”, 8/15
Jy moet die God liefhê wat jou liefhet, 12/1
‘Kies die lewe en bly lewe’, 6/1
Konsentreer op die goeie van Jehovah se organisasie, 7/15
Laat julle hande sterk wees, 4/15
‘Laat julle versoeke by God bekend word’, 9/1
Moed word deur liefde versterk, 10/1
Moedig weens geloof en godvrugtige vrees, 10/1
Moenie plek toelaat vir die Duiwel nie, 1/15
“’n Getuienis vir al die nasies”, 2/1
Openbaar jou geloof deur jou lewenswyse, 10/15
Soek regverdigheid—Dit sal jou beskerm, 1/1
Staan Satan teë, en hy sal vlug! 1/15
Toon liefde en respek deur jou tong te beheer, 9/15
Toon respek vir ons heilige samekomste, 11/1
Troues wat eerbaar is in die oë van God en die mens, 10/15
“Verheug jou met die vrou van jou jeug”, 9/15
Voldoen aan vereistes vir Christelike doop, 4/1
Volg Jehovah se geduld na, 2/1
Vrees Jehovah—Wees gelukkig! 8/1
Vreugdes wat ’n weg van onkreukbaarheid meebring, 5/15
Wandel op die pad van toenemende lig, 2/15
Wat dit beteken om ons naaste lief te hê, 12/1
Wees wys—Vrees God! 8/1
VRAE VAN LESERS
‘Boklam nie in moeder se melk kook’ (Eks 23:19), 4/1
“Geen mens het in die hemel opgevaar nie, behalwe hy wat . . . neergedaal het” (Joh 3:13), 6/15
Inhoud van verbondsark, 1/15
Jesus oneerbiedig teenoor moeder? (Joh 2:4), 12/1
Josef voortekens gelees? (Ge 44:5), 2/1
Moses “nie meer mag uitgaan”? (De 31:2), 10/1
Motorongeluk wat dood tot gevolg het, 9/15
Sal aarde vernietig word? (Ps 102:26), 1/1
Sondig en sterf ná finale toets? 8/15
Uitsit vir onreinheid? 7/15
Verligting van demoonteistering, 4/15
Verwys “wysheid” na Jesus in voormenslike bestaan? (Spr 8), 8/1
Vroue “stilbly” in gemeente? (1Ko 14:34), 3/1
Waarom volgens Wet onrein weens natuurlike geslagtelike funksies? 6/1
Wat bring “begeerlike dinge” in? (Hag 2:7), 5/15
Watter drie gevare? (Mt 5:22), 2/15