Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir die Wagtoring 2007

Onderwerpindeks vir die Wagtoring 2007

Onderwerpindeks vir die Wagtoring 2007

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Aarde—net reg, 2/15

Amos—Plukker of prikker van vye? 2/1

Bad Siloam, 7/15

Barsillai, 7/15

Berea, 4/15

Bron van boosheid, 6/1

Christelike godsdiens bereik Klein-Asië, 8/15

Etniese harmonie, 7/1

Gaan jy toekoms met vrees of hoop tegemoet? 5/15

“Getroue getuie in die hemelruim”, 7/15

Hanna, 3/15

Het jy ’n geestelike mentor? 12/15

Identifiseer ware aanbidding, 3/1

Jaar in “die goeie land”, 6/15

Jefta, 5/15

John Milton, 9/15

Jonatan, 9/15

Kan heidense vakansiedag verchristelik word? 12/15

Lukas—geliefde medewerker, 11/15

Maak dit saak watter godsdiens? 3/1

Onsterflike siel? 7/15

Samuel, 1/15

Saulus ontmoet vriende, vyande, 6/15

Sirakuse—Paulus se reis, 10/15

“Skepe van Kittim”, 10/15

Skryfkuns in eertydse Israel, 8/15

Sukses, 1/1

Susters wat ‘Israel gebou het’ (Lea, Ragel), 10/1

Vertroosting vir bedroefde ouers, 5/1

“Waarom, Here, het u stilgebly?” (Pous by Auschwitz), 5/15

“Wat is waarheid?” 10/1

Wêreldeenheid moontlik? 12/1

Wessel Gansfort—hervormer, 3/1

Wreedheid ooit tot ’n einde kom? 4/15

BYBEL

Boekrol tot kodeks, 6/1

Bybels in Afrikatale, 1/15

Eerste Bybel in Portugees, 7/1

Eertydse kopiïste, 3/15

Glanspunte uit Jesaja—II, 1/15

Glanspunte uit Jeremia, 3/15

Glanspunte uit Klaagliedere, 6/1

Glanspunte uit Esegiël, 7/1, 8/1

Glanspunte uit Daniël, 9/1

Glanspunte uit Hosea, 9/15

Glanspunte uit Joël, Amos, 10/1

Glanspunte uit Obadja, Jona, Miga, 11/1

Glanspunte uit Nahum, Habakuk, Sefanja, 11/15

Glanspunte uit Haggai, Sagaria, 12/1

Glanspunte uit Maleagi, 12/15

Glück se ontsaglike taak (Lettiese vertaling), 6/15

“Groot geskenk” aan Pole, 8/15

Jesus ’n Bybel besit? 12/1

Maklik, ja, maar akkuraat? (100-Minute Bible), 2/1

Nut van “Ou Testament”, 9/1

Potskerwe bevestig, 11/15

Prakties? 4/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Besnydenis—Teken van manlikheid? 6/1

Besorgdheid oor ander, 6/15

Beweeg na die lig, 10/15

‘Floreer in die grysheid’, 9/15

Geestelikheid, 8/1

Geloof in profesieë, 4/1

Gelukkig om op Jehovah te wag, 3/1

Help kinders om beste opvoeding te ontvang, 5/15

Jongmense—Raak ouers se hart, 5/1

Keuses wat tot geluk lei, 10/1

Kweek liefde vir God in kind, 9/15

Leer by kinders, 2/1

Leer kind om vredeliewend te wees, 12/1

Lig is wonderbaar! 3/15

Lof, 9/1

Mag van die tong, 6/1

Man en vrou—waardige rolle, 1/15

Medelye, 12/15

Nederigheid, 11/1

Net vir vandag lewe? 10/15

Offerandes wat God behaag, 4/1

Onvervulde verwagtinge, 4/15

‘Planne stewig bevestig’ (Spr 16), 5/15

Praat die waarheid, 2/1

Sinvolle lewe, 11/15

‘Stel my op die proef’, 8/15

‘Sy het ons gedwing om te kom’, 3/15

Verkwikkend vir ander? 11/15

Verwerk onreg, 8/15

Waardes, 6/15

Waarom saam vergader? 5/15

Waarom uiterstes vermy? 2/15

Wanneer kind in opstand kom, 1/15

Word verruim in liefde, 1/1

‘Wysheid ’n beskerming’ (Spr 16), 7/15

JEHOVAH

God se oë op jou? 8/1

Naam in Russiese musiek, 9/1

Ontwerper, 8/15

Volg Jehovah se goedhartigheid na, 3/1

Waarom goddeloosheid toelaat? 9/15

JEHOVAH SE GETUIES

‘Aanvaar my nederige geskenk’ (Rusland), 11/15

Adryana se wens, 4/15

“Ek het sy ongelooflike vasbeslotenheid bewonder” (Duitsland), 10/15

Gestremd maar gretig om te dien, 4/15

Gileadgraduerings, 1/1, 7/1

Gryp jy geleenthede aan om van oortuigings te vertel? (skoolmaats), 11/1

Honderdjarige met ’n doel, 1/15

“Huis van klip” (Zimbabwe), 2/15

“Jou besonder kosbare geskenk” (België), 12/15

Moeder se geloof seëvier, 8/1

Oorwinning in Europese Hof van Menseregte (Rusland), 5/15

‘Silwer is myne, goud is myne’ (bydraes), 11/1

Twee “wonderwerke” by een streekbyeenkoms (Georgië), 8/1

Uitdagings word oorkom om goeie nuus te bring (Afrika), 10/15

Veld “wit vir die oes” (Guajira-skiereiland), 4/15

“Verlossing is op hande!”-streekbyeenkomste (2006), 7/1

Voorbeeld van eerlikheid, 2/15

JESUS CHRISTUS

Koms, 3/15

LEWENSVERHALE

Dissipelmaakwerk het my lewe gerig (L. Peters), 4/1

Eer en voorreg om Jehovah te dien (Z. Stigers), 8/1

Geleer om ten volle op Jehovah te vertrou (A. Baxter), 11/1

Getrou gebly onder totalitêre regimes (H. Dornik), 9/1

Man wat lief was vir die lewe en mense (D. Sydlik), 1/1

Op pad na nuwe wêreld (J. Pramberg), 12/1

Regte keuses, lewenslange seëninge (P. Kushnir), 1/1

Soeke na skatte het blywende rykdom opgelewer (D. Smith en D. Ward), 5/1

Vasbeslote om bediening uit te voer (L. Davison), 6/1

Verheug oor “oorwinning saam met die Lam” (C. Barber), 10/15

Waarom dit my vreugde verskaf om dissipels te maak (P. Moseley), 2/1

Wag op Koninkryk wat “geen deel van hierdie wêreld” is (N. Goetsoeliak), 3/1

STUDIEARTIKELS

Bejaardes—’n seën vir die jonges, 6/1

Beoefen barmhartigheid—Hoe? 9/15

Bevryding uit die valstrikke van die voëlvanger, 10/1

Demone—Hoe kan ons hulle weerstaan? 3/15

“Die eerste opstanding”—Nou aan die gang! 1/1

Die woord van Jehovah bly nooit onvervuld nie, 11/1

Engele—hulle invloed op die mensdom, 3/15

Floreer geestelik in die grysheid, 6/1

Geen wapen wat teen jou gesmee word, sal sukses hê nie, 12/15

Geniet die lewe in die vrees van Jehovah, 3/1

Help ander om te gehoorsaam wat die Bybel leer, 1/15

Het jy teen die heilige gees gesondig? 7/15

Hoor die innerlike stem, 10/15

“Hou aan om die kwaad met die goeie te oorwin”, 7/1

Is jy gereed vir Jehovah se dag? 12/15

Is jy ‘ryk teenoor God’? 8/1

Jehovah het geregtigheid lief, 8/15

Jehovah is ’n waarderende God, 2/1

Jehovah se soewereiniteit en die Koninkryk van God, 12/1

Jehovah waardeer jou gehoorsaamheid, 6/15

Jongmense—Streef doelwitte na wat God eer, 5/1

‘Julle Vader is barmhartig’, 9/15

“Jy moet net vreugdevol wees”, 1/1

“Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers”, 2/15

Kweek eienskappe aan wat jou kan help om dissipels te maak, 11/15

Laat die gemeente Jehovah loof, 4/15

Laat die gemeente opgebou word, 4/15

Laat God se Woord jou voetstappe rig, 5/1

Laat ons Jehovah se naam saam verhef, 3/1

Leer ander wat die Bybel werklik leer, 1/15

Leer julle kinders om Jehovah lief te hê, 9/1

Lewe vandag in ooreenstemming met God se voorneme, 10/1

Lojaal teenoor Christus en sy getroue slaaf, 4/1

Luister na jou gewete, 10/15

Mans—Erken Christus se hoofskap, 2/15

Moenie skei wat God onder een juk saamgevoeg het nie, 5/1

“Moet niemand kwaad vir kwaad vergeld nie”, 7/1

Moet nooit ophou groei in jou waardering nie, 2/1

Nederige onderdanigheid aan liefdevolle herders, 4/1

Ondersoek “die diep dinge van God”, 11/1

Ondersteun jy Jehovah se soewereiniteit? 12/1

Ons is “wonderbaar gemaak”, 6/15

Ons kan daarby baat vind as ons lyding verduur, 8/15

Opstanding—Is dit vir jou ’n werklikheid? 5/15

Ouers—Lei julle kinders op met liefde, 9/1

Sal jy ‘aanhou om deur gees te wandel’? 7/15

“Staan vas en sien die redding van Jehovah”, 12/15

Streef ’n sinvolle doel in die lewe na, 10/1

Volg die Groot Dissipelmaker na, 11/15

Vrouens—Toon diep respek vir julle mans, 2/15

“Waak teen elke soort hebsug”, 8/1

Waarom alle lyding binnekort sal eindig, 5/15

Wag met volharding op Jehovah se dag, 7/15

VRAE VAN LESERS

“Een man uit duisend” (Pr 7:28), 1/15

Getroue slaaf ‘verstandig’? (Mt 24:45), 9/1

Heildronke, 2/15

Het slang in Eden bene gehad? (Ge 3:14), 6/15

Hoeveel rein diere in ark? 3/15

Jag en visvang, 12/1

Kafeïen vermy? 4/15

Sal kinders wat reg opgelei word, Jehovah nie verlaat nie? (Spr 22:6), 6/1

Troue bywoon van nie-Getuie? 11/15

Verkeerd van Jakob om hom as Esau voor te doen? (Ge 27:18, 19), 10/1

Verseëling (Op 7:3), 1/1

“Vrou van een man” (1Ti 5:9), 4/1

Waarom het Saul gevra wie se seun Dawid was? (1Sa 17:58), 8/1

Waarom kon Jesus produk van gisting (wyn) by Gedenkmaal gebruik? 9/15

Wanneer roeping tot hemelse hoop eindig, 5/1

Wat is ‘oorlog by Har–Magedon’? (Op 16:14, 16), 2/1

Wie het gars geoes wat op 16 Nisan geoffer is? 7/15