Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

15 Maart 2009

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

4-10 Mei 2009

Hou jou oë op die prys

BLADSY 11

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 222, 15

11-17 Mei 2009

“Wees waaksaam”

BLADSY 15

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 199, 129

18-24 Mei 2009

Jehovah verdien ons verenigde lof

BLADSY 20

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 136, 169

25-31 Mei 2009

Die regverdiges sal God vir ewig loof

BLADSY 24

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 48, 165

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 11-19

In dié twee artikels word ons herinner aan waarom dit noodsaaklik is om ons oë gerig te hou op die prys, of beloning, wat God vir ons in die vooruitsig stel. Hierdie bespreking van die dramatiese gebeure wat voorlê, sal ons aanspoor om wakker te bly.

Studieartikels 3, 4 BLADSYE 20-28

Hierdie artikels bespreek Psalms 111 en 112, wat ten nouste met mekaar verband hou. Let daarop dat Psalm 111 Jehovah vir sy wonderlike werke en eienskappe loof. Psalm 112 toon hoe Jehovah se groot werke nie net by ons vrees moet inboesem om hom te mishaag nie, maar ons ook moet beweeg om sy pragtige eienskappe na te volg.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

‘Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom ons’

BLADSY 3

Jy moet Jehovah nie vergeet nie

BLADSY 6

Hoe kan jy in die bediening volhard?

BLADSY 29

Vrae van lesers

BLADSY 32