Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2009
Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2009
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Adam en Eva werklik bestaan? 9/1
“Amen”, 6/1
Apostoliese Vaders, 7/1
Baälaanbidding en seksorgieë, 11/1
Bang vir die dooies? 1/1
Beskerming teen bose geeste, 5/1
Bestaan Duiwel werklik? 10/1
Betekenis van salwing, 8/1
Boeke “van Jasar” en ‘van Oorloë van Jehovah’, 3/15
Boom ‘wat nie verwelk nie’, 3/1
Byeboere in eertydse Israel? 7/1
Geloof in God se beloftes (Abraham), 7/1
Gesinsaanbidding, 10/15
‘Gewortel en gegrond op fondament’, 10/15
Heilige gees—Waarom die verwarring? 10/1
Het gestry teen vrees en twyfelgedagtes (Petrus), 10/1
Hiskia se tonnel, 5/1
Hoe die mens die Paradys verloor het, 11/1
Hoe ver oos kon sendelinge gaan? 1/1
“Hoofman van die tempel”, 10/1
Jeremia, 12/1
Jerusalem omring deur spits pale? 5/1
Joas, 4/1
Jode ‘het in onkunde gehandel’ (Han 3:17), 6/15
Jong man se moed (Dawid), 1/1
Josia, 2/1
Kies goeie godsdiens, 8/1
Koning Dawid en musiek, 12/1
“Koning Herodes”, 12/1
Korinte, 3/1
Lei alle godsdienste na God? 6/1
Les in barmhartigheid geleer (Jona), 4/1
Les van Spreuke 24:27, 10/15
Manne genaamd Jakobus, 9/1
Melaatsheid in die Bybel, 2/1
Moontlik om geloof in Skepper op te bou? 10/1
’n Tyd vir alles, 3/1
Noag se ark gevind? 7/1
Noodlot, 3/1
Maannuwejaar (Asië), 12/1
Oorlog versoenbaar met Christelike godsdiens? 10/1
Opstanding van Lasarus, 3/1
Opstanding vir baba wat in baarmoeder sterf? 4/15
Paulus se susterskind, 6/1
Pilatus rede gehad om keiser te vrees? 1/1
Ragab, 8/1
Reën, 1/1
Sem, 10/1
Ses mites oor Christelike godsdiens, 11/1
“Seuns van Zeus” (Han 28:11), 3/1
Sit tyd opsy vir Bybelstudie, 10/15
Skoolslagting, 12/1
Skrifgeleerdes wat Jesus teëgestaan het, 8/1
Sprinkane ’n algemene voedselbron? (Mt 3:4), 10/1
Sterker geloof, 5/1
Sterrewiggelary onder Israeliete, 3/1
Sy het goeie oordeel aan die dag gelê (Abigail), 7/1
Uit sy foute geleer (Jona), 1/1
Urim en Tummim, 6/1
Verbondsark, 9/1
Visvangs op see van Galilea, 10/1
Vrede in veelbewoë wêreld, 7/1
Waarom Paulus se predikingswerk in Efese opskudding veroorsaak het, 2/1
Wanneer is Satan uit hemel gewerp? 5/15
“Wat gaan ons eet?” 8/1
Wat steek in ’n naam? 2/1
Wedergeboorte, 4/1
Wonderdadige genesings, 5/1
Wonderwerk by Pinksterfees, 9/1
Word ons lewe voorbeskik? 4/1
BYBEL
Beeldspraak, 5/1
Bereik Groot Rooi Eiland (Madagaskar), 12/15
Glanspunte uit Openbaring—I, 1/15
Glanspunte uit Openbaring—II, 2/15
Herwinning van ’n skat (Codex Ephraemi Syri rescriptus), 9/1
Hoe jy kan verstaan, 7/1
Lewend selfs in dooie taal, 4/1
Lief vir, 6/1
Moet jy Hebreeus en Grieks leer? 11/1
Oorlewing, 11/1
Prakties, 6/1
Vatikaanse Kodeks, 10/1
Verander lewens, 2/1, 7/1, 8/1, 11/1
Waarom ’n deel in Grieks geskryf is, 4/1
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Aandring op persoonlike voorkeure? 2/15
Aanvaar dankbaar, gee heelhartig, 7/15
“Allesoortreffende weg” van liefde, 7/15
Begrafnisse, 2/15
Berei tieners voor vir volwassenheid, 5/1
Besig en vreugdevol in God se diens, 12/15
Delegering, 6/15
Dissiplinering van kinders, 2/1
Gebede wat God verhoor, 2/1
Gebede wat nie verhoor word nie, 1/1
Gebruik om te vas, 4/1
Gee blymoedig uit die hart, 11/15
Geldsake, 8/1
Gesinslewe, 11/1
Godsdiens—My keuse of my ouers s’n? 9/15
Het jy voorheen gedien? 8/15
Hoe in die bediening volhard? 3/15
Hoeveel moet ek bydra? 8/1
Hoofbedekking wanneer in gebaretaal tolk? 11/15
Ittai, 5/15
Kweek goddelike liefde aan, 3/1
Laat God toe om elke dag te praat, 8/1
Mans, volg Christus se liefde na, 5/15
Maria, 1/1
Moet Jehovah nie vergeet nie, 3/15
Samewerking bevorder geestelike vooruitgang, 7/15
“Tyd om te swyg”, 5/15
Vermy afleidings, 8/15
Vind vreugde in ongetroude lewe, 6/15
Waar om te wees wanneer einde kom, 5/15
Wanneer huweliksmaat spesiale behoeftes het, 11/1
Wanneer jy te na gekom word, 9/1
JEHOVAH
Belowe rykdom? 9/1
Beskryf homself, 5/1
Bring gebruik om te vas jou nader? 4/1
‘Ek weet watter pyn hulle ly’ (Eks 3:1-10), 3/1
Gee om, 6/1
Gee ons ’n keuse, 11/1
Grootste bewys van liefde, 2/1
Heg groot waarde aan sagmoedigheid, 8/1
Heilig, 7/1
Jesus? 2/1, 4/1
Jesus een met, 9/1
Keur veelwywery goed? 7/1
Moet Jehovah nie vergeet nie, 3/15
Neem beperkings in ag, 6/1
Neem kinders weg om engele te word? 3/1
Net God kan die aarde red, 1/1
Regter wat altyd doen wat reg is, 1/1
Regter wat ferm bly vir wat reg is, 9/1
Sal ’n einde maak aan alle lyding! 12/1
Teëspoed straf van? 6/1
Vader van vaderlose seuns, 4/1
Vatikaan maak einde aan gebruik van naam, 4/1
Verander van gedagte? 6/1
Vrees God en nie mense nie, 3/1
Wat vra Jehovah van ons? 10/1
Wie is God? 2/1
Wil hê ons moet suksesvol wees, 12/1
JEHOVAH SE GETUIES
Brooklynse Bethel—100 jaar, 5/1
Deeglike soektog (Ierland), 3/1
Dien waar meer verkondigers nodig is, 4/15, 12/15
Gelukkig, hoopvol ondanks armoede, 9/1
Gileadgraduerings, 2/15, 9/1
Goeie nuus in 500 tale, 11/1
‘Jehovah het sy aangesig teenoor hulle laat skyn’ (dowes), 8/15
Jy word hartlik uitgenooi (vergaderinge), 2/1
Kan jy oorkom na Masedonië? 12/15
Klein dogtertjie met ’n groot hart, 11/15
Merkwaardige drukkery (Watchtower Farms, VSA), 7/1
Protestantse godsdiens? 11/1
Reis na “die einde van die aarde” (Republiek Sacha), 6/1
Reis terug in tyd (Amiese Doopsgesindes in VSA), 12/1
Saadjies bereik afgeleë gebiede (Republiek Toewa, Rusland), 7/15
Sentraal-Amerika se grootste meer, 9/1
Sikloon in Mianmar, 3/1
Spesiale openbare toespraak, 4/1
Verborge skatte word ontdek (Estland), 8/15
Waardeer dowe broers en susters, 11/15
Waarom beelde nie gebruik word nie, 2/1
JESUS CHRISTUS
Drie wyse manne werklik die baba Jesus besoek? 12/1
Een met Vader, 9/1
Fariseërs soos “gewitte grafte”, 11/1
God? 2/1, 4/1
Leringe oor “die einde”, 5/1
Leringe oor gebede wat God verhoor, 2/1
Leringe oor gesinslewe, 11/1
Leringe oor toekoms van mensdom, 8/1
Sensus wat tot geboorte in Betlehem gelei het, 12/1
Waarom Jehovah as “Abba, Vader” aangespreek, 4/1
Waarom Josef egskeiding oorweeg het, 12/1
Waarom onderkleed so spesiaal, 7/1
Waarom voete van apostels gewas? 1/1
Weerstaan versoekings, 5/1
LEWENSVERHALE
Dankbaar ten spyte van tragedies (E. Acosta), 6/1
Die mens lewe nie van brood alleen nie (J. Hisiger), 3/1
“Dit is die weg. Wandel daarop” (E. Pederson deur R. Pappas), 1/15
Drie streekbyeenkomste het my lewe gevorm (G. Warienchuck), 10/15
Ek het ’n doel in die lewe gevind (G. Martínez), 9/15
‘Engel van Jehovah slaan kamp op rondom ons’ (C. Connell), 3/15
Hoe kan ek Jehovah vergoed? (R. Danner), 6/15
Negentig jaar gelede het ek begin (E. Ridgwell), 7/15
Vreugde ondanks gebreke (P. Gaspar), 5/1
STUDIEARTIKELS
Behou jou vreugde in moeilike tye, 12/15
Behou vriendskappe in ’n liefdelose wêreld, 10/15
Beïnvloed Jesus se woorde jou gebede? 2/15
Beur voort tot volwassenheid—“Die groot dag van Jehovah is naby”, 5/15
Bewaar Christus se geestesgesindheid in julle, 9/15
Christengesinne—Volg Jesus se voorbeeld! 7/15
Christus se liefde beweeg ons om lief te hê, 9/15
Die ewige lewe op aarde—’n Christelike hoop? 8/15
Die ewige lewe op aarde—’n Godgegewe hoop, 8/15
Die ewige lewe op aarde—’n Herontdekte hoop, 8/15
Die getroue bestuurder en sy Bestuursliggaam, 6/15
Die Messias! God se middel tot redding, 12/15
Die oortreffende waarde van goddelike onderrigting, 9/15
Die regverdiges sal God vir ewig loof, 3/15
Engele—“Geeste vir openbare diens”, 5/15
“Gloei van die gees”, 10/15
Hoe Jesus se woorde geluk bevorder, 2/15
Hou aan om in broederliefde toe te neem, 11/15
Hou jou oë op die prys, 3/15
‘Hou julle in God se liefde’, 8/15
Hulle ‘bly die Lam volg’, 2/15
Is jy ’n ‘bestuurder van God se onverdiende goedhartigheid’? 1/15
Jehovah se Kneg—“Vir ons oortreding deurboor”, 1/15
Jehovah se wysheid word in die skepping gesien, 4/15
Jehovah verdien ons verenigde lof, 3/15
Job het Jehovah se naam hooggehou, 4/15
Jongmense—Maak julle vooruitgang duidelik, 5/15
Jou onkreukbaarheid maak Jehovah se hart bly, 4/15
“Julle is my vriende”, 10/15
“Kom word my volgeling”, 1/15
Kweek liefde aan wat nooit faal nie, 12/15
Kyk! Jehovah se goedgekeurde Kneg, 1/15
Laat Jesus se woorde jou gesindheid beïnvloed, 2/15
Lê goeie maniere aan die dag as bedienaars van God, 11/15
Maak jou vooruitgang duidelik, 12/15
Praat die waarheid met jou naaste, 6/15
Put vreugde uit die dissipelmaakwerk, 1/15
Verryk jou gebede deur Bybelstudie, 11/15
Vind skatte wat ‘sorgvuldig verborge is in hom’, 7/15
Volg Jesus na—Onderrig met liefde, 7/15
Volg Jesus na—Preek met vrymoedigheid, 7/15
Waardeer die Grotere Moses, 4/15
Waardeer Jesus—die Grotere Dawid en die Grotere Salomo, 4/15
Waardeer jou plek in die gemeente, 11/15
Waardeer jy wat Jehovah gedoen het om jou te verlos? 9/15
Waarom moet ons “die Christus” volg? 5/15
Wat sê jou gebede oor jou? 11/15
Wees gehoorsaam en moedig soos Christus was, 9/15
‘Wees vreedsaam teenoor alle mense’, 10/15
“Wees waaksaam”, 3/15
Wees “ywerig vir goeie werke”! 6/15
Wees ywerig vir Jehovah se huis! 6/15