Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2011

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2011

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2011

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Aarde in 2012 vergaan? 12/1

Abraham kamele besit? 6/15

Apostels staf saamneem, sandale dra, 3/15

Barabbas, 4/1

Bouprojekte van Nebukadnesar, 11/1

‘Bring die boekrolle, perkamente’, 6/15

Bybel se beskouing van seks, 11/1

Dobbelary, 3/1

Doop van babas, 10/1

Einde van armoede, 6/1

“Ek het geglo” (Marta), 4/1

Ewige lewe vervelig? 5/1

Gaan alle getroue Christene hemel toe? 6/1

Gehenna ’n plek van vurige foltering? 4/1

Geld (Bybeltye), 5/1

Geldwisselaars in tempel, 10/1

God se Koninkryk ’n hartstoestand? 3/1

“Goeie nuus van die koninkryk”, 3/1

Hoe dienste by tempel gefinansier is, 11/1

Hoe Joodse godsdiensleiers gewone mense beskou het, 7/1

Hoe ware aanbidding identifiseer? 8/1

Hoop vir die dooies, 6/1

“Huis van die keiser” (Flp 4:22), 3/1

Jehu verdedig rein aanbidding, 11/15

“Karmosynrooi stof”, 12/1

“Land wat oorloop van melk en heuning”, 3/1

Lewe binne jou inkomste, 6/1

Maak jou lewe sinvol, 7/1

Man na Jehovah se hart, 9/1

Meting van tyd gedurende nag, 8/1

Name op antieke kleiseëls, 5/1

Natuurrampe—Straf van God? 12/1

Oesoorblyfsels insamel, 2/1

Olyfbome se waarde, 10/1

‘Om teen die prikkels te skop’ (Han 26:14), 8/1

Oos-Asiatiese man in eertydse Italië, 1/1

Opgekom vir God se volk (Ester), 10/1

Petrus by leerlooier tuisgegaan, 6/1

Pous “Petrus se opvolger”? 8/1

“Sewe spesies” van die goeie land, 9/1

Soort huis waarin Abram moontlik gewoon het, 1/1

Swaershuwelik, 3/1

Toewydingsfees (Joh 10:22), 9/1

Tuin van Eden, 1/1

Vertroosting in God gevind (Elia), 7/1

Volhard ondanks teleurstellings (Samuel), 1/1

Voorbereid vir allerbelangrikste dag van jaar? 2/1

“Vrou, ja vroue” (Pr 2:8), 3/15

Waarna die naam Caesar verwys, 7/1

Waarom Moses kwaad was vir Aäron se seuns (Le 10:16-20), 2/15

Waarom Salomo hout van Libanon ingevoer? 2/1

Waarom Satan ’n slang gebruik het, 1/1

Wanneer is Jerusalem vernietig? 10/1, 11/1

Watertoevoer in Israel gedurende droë seisoen, 1/1

Wat is Armageddon? 9/1

Wat is God se Koninkryk? 7/1

Watter misdade het dood soos dié van Jesus verdien? 4/1

Wie heers oor wêreld? 9/1

Wie kan profesieë uitlê? 12/1

BYBEL

Olivétan—‘Nederige vertaler’, 9/1

Ses Bybelprofesieë wat vervul word, 5/1

Skep behae in God se Woord? 5/15

Tye van die dag, 5/1

Verander lewens, 2/1, 4/1, 5/1, 7/1, 8/1, 10/1, 11/1

Vir jongmense, 1/1, 3/1, 5/1, 7/1, 9/1, 11/1

Wanneer geskryf, 6/1

Watter skrywers van Christelike Geskrifte op Pinkster teenwoordig? 12/1

Zamora se strewe na akkuraatheid, 12/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Behandel maat met respek, 8/1

Belasting, 9/1

Bybelvraag of persoonlike probleem? 10/15

Die moeite werd! (Gesinsaanbidding), 2/15

Dink na oor wat Jehovah vir jou gedoen het, 1/15

Eerlik in ’n oneerlike wêreld, 4/15

Gebruik van die Internet, 8/15

‘Gehoorsaam beter as offerande’, 2/15

Gesinsaanbidding, 8/15

Hoe kan gesin gelukkig wees? 10/1

Hoe kan ons goeie vriende kies? 12/1

Hoe kan vaders na aan seuns bly, 11/1

Hoe kinders ’n huwelik verander, 5/1

‘Hou aan waak’, 10/15

Kweek geestelikheid aan as ’n egpaar, 11/1

Laat ons ons saam verbly! 10/15

Leer jou kinders, 2/1, 4/1, 6/1, 8/1, 10/1, 12/1

Leer kinders om beleefd te wees, 2/15

‘Maak jou weg suksesvol’, 6/15

Moenie jouself met valse redenering bedrieg, 3/15

Moenie toelaat dat siekte jou van vreugde beroof, 12/15

Moet jongmense gedoop word? 6/15

Moet nooit medegelowiges versaak nie, 3/15

Onderskei bewys van God se leiding, 4/15

Ouers kinders oor seks leer? 11/1

Sedelike waardes by kinders, 2/1

Soos Pinehas wanneer jy voor uitdagings te staan kom, 9/15

‘Tyd om lief te hê, tyd om te haat’, 12/1

Waardeer jy jou seëninge? 2/15

Wat maak huwelik blywend? 2/1

JEHOVAH

Gee werklik vir jou om? 1/1

Geweet dat Adam en Eva sou sondig? 1/1

Het hy die Duiwel geskep? 3/1

Het ’n organisasie? 6/1

Kom nader aan God, 1/1, 2/1, 3/1, 4/1, 5/1, 6/1, 7/1, 8/1, 9/1, 10/1, 11/1, 12/1

Naam in vallei (Switserland), 1/15

Stel een ras bo ander? 7/1

Voorneme met aarde, 4/1

Vyf leuens blootgelê! 10/1

Waarom boosheid en lyding toelaat? 5/1

Waarom Israeliete met kwartels gevoed? 9/1

Waarom leer by? 1/1

Wat moet kinders leer? 8/1

Wette bevoordeel ons, 11/1

Wette wat heelal beheer, 7/1

Wie is God? 2/1

Woon op een plek? 8/1

JEHOVAH SE GETUIES

Aanvaar mediese behandeling? 2/1

Gileadgraduerings, 2/1, 8/1

Jaarvergadering, 8/15

“Laat God se Koninkryk kom!”-streekbyeenkomste, 6/1

’n Brief uit . . . , 3/1, 6/1, 9/1, 12/1

Rede tot blydskap (organisasie), 3/15

Regstryd eindig in oorwinning! (Rusland), 7/15

Rusland se streekbyeenkomste, 3/1

Syfers in jaarlikse rapport, 8/15

Verdedig goeie naam (Rusland), 5/1

Vereenvoudigde Engelse uitgawe (Die Wagtoring), 7/15

“Verset wat respek afdwing” (Nazi-Duitsland), 10/1

“Voorreg om goedgunstig te gee” (bydraes), 11/15

JESUS CHRISTUS

Aan ’n kruis gesterf? 3/1

Hoe laat aan paal genael, 11/15

Hoeveel Messiaanse profesieë? 8/15

Hofsaak, 4/1

Uitdrukking “U het dit self gesê”, 6/1

Volg Christus, volmaakte Leier, 5/15

Waarvandaan; Hoe gelewe; Waarom gesterf, 4/1

Wie is Jesus Christus? 3/1

LEWENSVERHALE

Bybellees—My lewenslange bron van krag (M. Leroy), 9/15

Dien Jehovah tydens beproewinge (M. de Jonge-van den Heuvel), 1/15

Dood gevrees—Wag nou vir ‘lewe in oorvloed’ (P. Gatti), 7/15

Ek het aanpassings gemaak en seëninge ontvang (J. Thompson), 12/15

Gedroom van lewe op wiele (Z. Dimitrowa), 6/1

“Gestremd, maar nie vir ewig nie!” (S. van der Monde), 11/15

Soos Jefta se dogter (J. Soans), 12/1

Talle goeie dinge gevind (A. Bonno), 4/15

Vreugde om Jehovah te dien (F. Rusk), 10/15

‘Wonderlike opsiener, dierbare vriend’ (J. Barr), 5/15

STUDIEARTIKELS

Bly wakker, soos Jeremia, 3/15

Christengesinne—‘Bly wakker’, 5/15

Christengesinne—‘Hou julle gereed’, 5/15

Daar is goeie nuus wat almal nodig het, 6/15

Dien Jehovah met alle erns, 4/15

‘Die vrug van die gees’ verheerlik God, 4/15

Gelei deur God se gees in die eerste eeu en vandag, 12/15

Getroues van die ou tyd—Gelei deur God se gees, 12/15

God beveel sy liefde by ons aan, 6/15

God se rus—Het jy daar ingegaan? 7/15

God se rus—Wat is dit? 7/15

Haat jy wetteloosheid? 2/15

Hardloop die wedloop met volharding, 9/15

“Hardloop só dat julle dit kan verkry”, 9/15

Heilige gees—Werksaam in die skepping! 2/15

Help mans om geestelike vooruitgang te maak, 11/15

“Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle sorg is”, 6/15

Hulle het die Messias gevind! 8/15

Hulle het vir die Messias gewag, 8/15

Is hy ’n goeie voorbeeld vir jou of ’n waarskuwing? 12/15

Is jou ontspanning voordelig? 10/15

Jehovah—“Die God wat vrede gee”, 8/15

Jehovah is my deel, 9/15

‘Julle moet respek hê vir dié wat hard onder julle werk’, 6/15

Jy moet regverdigheid met jou hele hart liefhê, 2/15

Ken Jehovah jou? 9/15

Krag om enige beproewing die hoof te bied, 1/15

Krag om versoeking te weerstaan en ontmoediging die hoof te bied, 1/15

Laat jy Jehovah jou deel wees? 9/15

Laat jy toe dat God se gees jou lei? 4/15

Lei ander op om na diensvoorregte te streef, 11/15

Maak die beste gebruik van die ongetroude lewe, 1/15

“Moenie op jou eie begrip steun nie”, 11/15

Neem besluite wat God eer, 4/15

‘O die diepte van God se wysheid!’ (Ro 11), 5/15

Ontvang God se gees, nie die gees van die wêreld nie, 3/15

Respekteer die huwelik as ’n gawe van God, 1/15

Sal jy ag slaan op Jehovah se duidelike waarskuwings? 7/15

Sal jy Jehovah se liefdevolle leiding volg? 7/15

‘Soek toevlug by die naam van Jehovah’, 1/15

Streef vrede na, 8/15

“Tydelike inwoners” in ’n goddelose wêreld, 11/15

Verkryging van God se goedkeuring lei tot ewige lewe, 2/15

‘Vertroos al die treurendes’, 10/15

Vertrou op Jehovah, “die God van alle vertroosting”, 10/15

Vertrou op Jehovah terwyl einde nader kom, 3/15

Volle vertroue in Jehovah wek ’n gevoel van veiligheid, 5/15

Waarom moet ons deur God se gees gelei word? 12/15

Wandel in ooreenstemming met die gees vir lewe en vrede, 11/15

Wees gereed! 3/15

Wie is die belangrikste persoon in jou lewe? 5/15

Wyse raad oor die ongetroude lewe en die huwelik, 10/15