Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Agt konings geopenbaar

Agt konings geopenbaar

Agt konings geopenbaar

Die Bybelboek Daniël tesame met Openbaring identifiseer nie alleenlik agt konings, of menseheerskappye nie, maar toon ook in watter volgorde hulle sou verskyn. Ons kan hierdie profesieë ontsyfer, aangesien ons die heel eerste profesie verstaan wat in die Bybel opgeteken is.

Deur die geskiedenis heen het Satan sy saad in verskillende politieke bewegings, of koninkryke, georganiseer (Luk. 4:5, 6). Maar betreklik min mensekoninkryke het ’n groot invloed uitgeoefen op God se volk, hetsy die nasie Israel of die gemeente van gesalfde Christene. Die visioene van Daniël en Johannes beskryf altesaam net agt sulke groot moondhede.

Tabel/Prente op bladsye 12, 13]

(Sien publikasie vir oorspronklike teksuitleg)

PROFESIEË PROFESIEË

IN DANIËL IN OPENBARING

1. Egipte

2. Assirië

3. Babilon

4. Medo-

Persië

5. Griekeland

6. Rome

7. Brittanje en

die VSA *

8. Die Volkebond en

die Verenigde Nasies *

GOD SE VOLK

2000 VHJ

Abraham

1500

Nasie Israel

1000

Daniël 500

VHJ/HJ

Johannes

Israel van God 500

1000

1500

2000 HJ

[Vootnoot]

^ par. 13 Albei konings bestaan gedurende die tyd van die einde. Sien bladsy 19.

^ par. 14 Albei konings bestaan gedurende die tyd van die einde. Sien bladsy 19.

[Prente]

Die ontsaglike beeld (Dan. 2:31-45)

Vier diere uit die see (Dan. 7:3-8, 17, 25)

Die ram en die bok (Dan., hfst. 8)

Die wilde dier met sewe koppe (Op. 13:1-10, 16-18)

Die dier met twee horings spoor die mense aan om ’n beeld van die wilde dier te maak (Op. 13:11-15)

[Erkennings]

Foto-erkennings: Egipte en Rome: Photograph taken by courtesy of the British Museum; Medo-Persië: Musée du Louvre, Paris