DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Oktober 2012

Hulle het hulle gewillig aangebied—in Brasilië

Lees aanmoedigende ondervindinge van party wat na ’n ander land getrek het om God in groter mate te dien.

Bied vandag se probleme moedig die hoof

Hoe kan ons moedig wees en op positiewe dinge fokus ongeag wat met ons gebeur?

Watter soort gees openbaar jy?

Hoe kan ons vreedsame verhoudinge met ander bevorder? Leer uit goeie en slegte voorbeelde wat in die Bybel opgeteken is.

LEWENSVERHAAL

’n Vriendskap van 60 jaar is maar net die begin

Lees die verhaal van vier voltydse bedienaars wat ’n hegte vriendskap gesmee het.

Gehoorsaam God en vind baat by sy geswore beloftes

Wat kan ons uit God se beloftes, geswore ede en verbonde leer?

Laat jou Ja Ja beteken

Wat behels dit om getrou aan jou woord te wees? Hoe kan ons ons belangrikste belofte aan God nakom?

Aanmoediging “uit die mond van kinders”

Lees hoe kinders in Rusland deur hulle Christenvriende aangemoedig is.