DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2012

Waak teen die bygelowige gebruik van die Bybel

Party glo dat die Bybel towerkrag het. Wat dink jy? Hoe kan jy werklik by die Bybel se leringe baat vind?

Vind ware sukses in die lewe

Wat beteken dit om suksesvol te wees in die lewe? Kyk na die voorbeelde van koning Salomo en die apostel Paulus.

Jy is ’n vertroude bestuurder!

Almal wat God dien, is bestuurders. Watter drie beginsels kan ons help om hierdie verantwoordelikheid na te kom?

Vrae van lesers

Hoe moet Christene die bewaring van embrio’s beskou? Hoe kan Bybelstudente kwalifiseer om gedoop te word as hulle nie wettig kan trou nie?

Onthou jy?

Het jy die onlangse nommers van Die Wagtoring noukeurig gelees? Kyk dan wat jy kan onthou.

Hoe om ons standpunt as “tydelike inwoners” te handhaaf

Wat beteken dit om “tydelike inwoners” in hierdie stelsel te wees? Wat word van alle ware Christene verwag?

“Tydelike inwoners”, verenig in ware aanbidding

Hoe preek Jehovah se Getuies eendragtig as deel van ’n internasionale broederskap?

Die vereenvoudigde Wagtoring—Waarom word dit uitgegee?

Vind uit hoe volwassenes en kinders by hierdie uitgawe van Die Wagtoring baat vind.

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2012

’n Indeks volgens onderwerpe van al die artikels wat in 2012 in Die Wagtoring gepubliseer is.