DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2013

Hierdie nommer toon hoe alle Christene in die wedloop om die lewe kan bly. En dit gee ons insig in hoe ons ons eie hart asook ons God, Jehovah, kan ken.

Vir diegene wat Jehovah liefhet, “is daar geen struikelblok nie”

In watter sin is daar geen struikelblok vir diegene wat Jehovah se wet liefhet nie? Vind uit wat ons kan help om in die wedloop om die lewe te bly.

Het jy ‘’n hart om Jehovah te ken’?

Die woorde van die profeet Jeremia kan jou help om ’n gesonde figuurlike hart te verkry en te behou.

Wat moet jy doen noudat jy “God leer ken het”?

Vind uit waarom jy gereeld die diepte van jou geloof en toegewydheid aan Jehovah God moet toets.

Word vertroos—Vertroos ander

Almal was al siek, selfs ernstig siek. Hoe kan ons sulke probleme die hoof bied?

Jehovah—Ons woonplek

Waarom kan ons seker wees dat Jehovah sy volk sal beskerm, ondanks die feit dat ons in ’n goddelose wêreld lewe?

Eer Jehovah se groot naam

Hoe beskou jy die voorreg om Jehovah se naam te gebruik? Wat beteken dit om God se naam te ken en om in daardie naam te wandel?

Het Josefus dit werklik geskryf?

Het die Joodse geskiedkundige Flavius Josefus die Testimonium Flavianum geskryf?

Moet nooit hoop opgee nie!

Jy moet nooit hoop opgee dat iemand uiteindelik die waarheid sal aanneem nie. Lees oor party wat dit gedoen het, en waarom.