DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2013

In hierdie nommer leer ons hoe ons kan verhoed dat ons geloof ondermyn word. Ook, wanneer moet die Here se Aandmaal gehou word, en wat beteken dit vir ons?

Jehovah het hulle beskerm in die skaduwee van die berge

Hoe is Bybellektuur gedurende die Nazi-bewind aan Jehovah se Getuies in Duitsland voorsien? Voor watter gevare het die Getuies te staan gekom?

Moenie “gou van julle denke afgebring” word nie!

Watter tydige waarskuwings het Paulus se tweede brief aan die Tessalonisense bevat? Wat kan ons help om nie bedrieg te word nie?

Sal jy opofferings vir die Koninkryk maak?

Vind uit hoe ons ons tyd, geld, energie en vermoëns kan gebruik om God se Koninkryk te ondersteun.

Onthou jy?

Het jy die onlangse nommers van Die Wagtoring noukeurig gelees? Kyk wat jy kan onthou.

‘Dit moet vir julle as ’n gedagtenis dien’

Wat moet Christene omtrent die Pasga weet? Watter betekenis het die Here se Aandmaal vir ons almal?

‘Doen dit tot my gedagtenis’

Hoe weet ons wanneer die Here se Aandmaal gehou moet word? Wat word deur die brood en wyn voorgestel?

Hoe om die dood van jou huweliksmaat te verwerk

Die hartseer wat ’n persoon ervaar wanneer hy of sy ’n huweliksmaat aan die dood afstaan, is wreed en langdurig. Sien hoe die opstandingshoop in die Bybel ’n bron van vertroosting en hoop is.

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2013

Sien die indeks van al die artikels wat volgens onderwerp gerangskik is en wat verskyn het in die Wagtoring vir 2013.