DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2014

Hierdie uitgawe bespreek opwindende gebeurtenisse in Psalm 45. Dit help ons ook om Jehovah God as ons Voorsiener, Beskermer en beste Vriend te waardeer.

Verwelkom Christus—Die glorieryke Koning!

Waarom is die gebeurtenisse wat in Psalm 45 beskryf word vir ons van belang?

Wees bly oor die huwelik van die Lam!

Wie is die bruid, en hoe het Christus haar vir die bruilof voorberei? Wie sal deel in die blydskap oor die huwelik?

Die weduwee van Sarfat is beloon vir haar geloof

Die opstanding van die weduwee se seun was een van die geloofversterkendste gebeurtenisse in haar lewe. Watter lesse kan ons by haar leer?

Jehovah—Ons Voorsiener en Beskermer

Waardeer Jehovah God as ons hemelse Vader. Vind uit hoe om jou verhouding met God as die Grootse Voorsiener en Beskermer te versterk.

Jehovah—Ons beste Vriend

Kyk na die voorbeelde van Abraham en Gideon, hegte vriende van Jehovah God. Aan watter vereistes moet ons voldoen om vriende van Jehovah te word?

Vrae van lesers

Watter redes het eerste-eeuse Jode gehad om “in afwagting” van die Messias te wees?

‘Sien die lieflikheid van Jehovah’

Koning Dawid van eertydse Israel het God se reëling vir ware aanbidding waardeer. Hoe kan ons vandag behae skep in ware aanbidding?

UIT ONS ARGIEF

’n Honderd jaar oue bewys van geloof

Vanjaar is die 100ste herdenking van die eerste vertoning van die “Fotodrama”, wat ontwerp is om geloof in die Bybel as die Woord van God op te bou.