DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2014

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 2 Februarie tot 1 Maart 2015.

Hy ‘het die weg geken’

Guy H. Pierce, ’n lid van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies, is op Dinsdag 18 Maart 2014 oorlede.

Jehovah seën ’n gewillige gees ryklik

Ons kan ’n belangrike les leer oor bydraes uit ’n bevel wat God aan die Israeliete gegee het.

‘Luister en verstaan die betekenis’

Jesus het illustrasies van die mosterdsaadjie, die suurdeeg, die reisende koopman en die verborge skat gegee. Wat beteken dit?

Begryp jy die betekenis?

Wat beteken Jesus se illustrasies van die saaier wat slaap, die sleepnet en die verlore seun?

Onthou jy?

Die 12 vrae in hierdie artikel kan jou help om te sien wat jy kan onthou uit die Wagtorings van Junie tot Desember 2014.

Moet jy van plan verander?

Hoe kan ons bepaal wanneer dit gepas is om ’n besluit te verander, en wanneer nie?

Vrae van lesers

Wat het Jeremia bedoel toe hy gesê het dat Ragel oor haar seuns huil?

Ons gaan die einde van hierdie ou wêreld saam tegemoet

Vier Bybelvoorbeelde toon hoe belangrik eenheid is en waarom dit in die toekoms selfs belangriker sal wees.

Waardeer jy wat jy ontvang het?

Hoe kan ons toon dat ons ons geestelike erfenis waardeer?

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2014

’n Lys artikels wat volgens onderwerp gerangskik is en in die Publieke sowel as Studie-uitgawes vir 2014 verskyn het..