DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1 Junie tot 28 Junie 2015.

Ouer manne, hoe voel julle daaroor om ander op te lei?

Vind sewe wenke van ouer manne wat ander doeltreffend oplei.

Hoe ouer manne ander oplei om bekwaam te word

Ouer manne kan baat vind by hoe Jesus ander opgelei het, en leerlinge kan die voorbeeld van Elisa navolg.

Hoe sterk is jou verhouding met Jehovah?

Kommunikasie versterk enige verhouding. Hoe kan jy hierdie beginsel toepas wanneer dit kom by jou verhouding met God?

Vertrou altyd op Jehovah!

Waarom is dit soms moeilik om op Jehovah te vertrou? Hoe kan ons hierdie uitdaging die hoof bied?

LEWENSVERHAAL

Seëninge ‘in gunstige tye en in moeilike tye’

Die lewensverhaal van Trophim Nsomba, wat weens sy geloof wrede vervolging in Malawi verduur het, kan jou meer vasbeslote maak om getrou te bly.

Kan ’n afgekapte boom weer uitspruit?

Die antwoord hou verband met jou hoop vir die toekoms.