DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE September 2015
Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 26 Oktober tot 29 November 2015.
Streef jy die volwassenheid na wat tot die Christus behoort?
Ongeag hoe lank ons Jehovah al dien, ons kan aanhou om geestelik te groei.
Is jou gewete ’n betroubare gids?
Vind uit hoe jou gewete jou kan help om wyse besluite te neem aangaande gesondheidsorg, ontspanning en die predikingswerk.
“Staan vas in die geloof”
Wat kan ons uit Petrus se ondervinding in verband met geloof leer?
Hoe toon Jehovah dat hy ons liefhet?
Vind jy dit moeilik om te glo of te aanvaar dat Jehovah jou liefhet?
Hoe kan ons toon dat ons Jehovah liefhet?
Dit is nie net ’n emosionele gevoel nie.