DIE WAGTORING Nr. 1 2016 | Waarom eerlik wees?

Die meeste mense lieg ten minste een keer gedurende ’n gesprek van tien minute. Waarom selfs probeer om anders te wees?

VOORBLADONDERWERP

Is eerlikheid outyds?

Hitosji se ondervinding kan dit so laat lyk.

VOORBLADONDERWERP

Hoe oneerlikheid jou raak

Wat is die waarheid omtrent leuens?

VOORBLADONDERWERP

Waarom eerlikheid die beste is

Persoonlike ondervindinge toon die waarde van eerlikheid.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Gee my net een jaar van vrede en geluk

Alain Broggio is diep getref deur die Bybelteks in 1 Johannes 1:⁠9.

Het jy geweet?

Hoe is boekrolle in Bybeltye gemaak en gebruik? Wie was moontlik die “hoofpriesters” wat in die Christelike Griekse Geskrifte genoem word?

Gevoelens van onsekerheid​—⁠Hoe jy dit kan oorkom

Drie stappe wat jou kan help om gevoelens van onsekerheid te oorkom.

PRAKTIESE WYSHEID UIT DIE OU TYD

Moet jou nie bekommer nie

Jesus het nie net vir ons gesê om ons nie te bekommer nie, hy het ook verduidelik hoe ons dit kan doen.

Wat sê die Bybel?

Kan die dooies weer lewe?

Nog aanlyn materiaal

Kan die Bybel my help as ek terneergedruk is?

Daar is drie dinge wat God mildelik voorsien om terneergedrukte mense te help.