Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding

Inleiding

IS DIE BYBEL VANDAG NOG PRAKTIES?

In die tegnologiese wêreld van vandag is daar soveel inligting beskikbaar. Is die Bybel te oud om prakties te wees? Die Bybel sê:

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig.” — 2 Timoteus 3:16.

Die Bybel beweer dat dit ons op alle gebiede van die lewe kan help. Hierdie tydskrif ondersoek of dit waar is.