Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Hoe om die siklus van haat te breek

Hoe om die siklus van haat te breek

God se Woord, die Bybel, het die krag om mense te help om beter mense te word (Hebreërs 4:12). Wat die Bybel leer, het baie mense gehelp om die haat te oorkom wat hulle vir ander gevoel het. Kom ons kyk na vier dinge wat die Bybel sê wat baie mense gehelp het om die siklus van haat te breek.