Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding

Inleiding

Daar is baie haat in die wêreld. Mense wys haat op verskillende maniere. Byvoorbeeld, hulle diskrimineer dalk teen ander, sê beledigende dinge vir hulle, of hulle kan ander selfs fisies aanrand. Sal haat ooit tot ’n einde kom? Die artikels in hierdie tydskrif wys hoe ons die siklus van haat met die hulp van die Bybel kan breek. Dit wys ook wat God gaan doen om vir ewig ’n einde aan haat te maak.