DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2017

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 29 Mei tot 2 Julie 2017.

“Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal”

Wat is ’n gelofte? Wat sê die Bybel oor geloftes aan God?

Wat sal tot ’n einde kom wanneer God se Koninkryk kom?

Die Bybel sê: “Die wêreld gaan verby.” Wat is die “wêreld” wat sal verbygaan?

LEWENSVERHAAL

Vasbeslote om ’n soldaat van Christus te wees

Demetrius Psarras is tronk toe gestuur omdat hy geweier het om te gaan veg. Hy het nooit opgehou om God te verheerlik nie, selfs toe hy hewig vervolg is.

“Die Regter van die hele aarde” doen altyd wat reg is

Waarom kan Jehovah nooit onregverdig wees nie? Waarom is dit belangrik vir Christene vandag?

Het jy Jehovah se beskouing van geregtigheid?

Jy moet nederig wees en bereid wees om ander te vergewe as jy Jehovah se beskouing van geregtigheid wil hê. Waarom?

Bied jou vrywillig aan, en loof Jehovah!

Die Almagtige God waardeer alles wat ons doen om sy voorneme te vervul, maak nie saak hoe klein dit ook al is nie.