DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 3-30 Junie 2019.

Voer jy jou bediening ten volle uit?

Hoe kan ons ons predikingswerk meer doeltreffend maak en dit meer geniet?

Volg Jesus na en behou jou vrede

Drie dinge wat Jesus gedoen het, kan ons help om ons vrede te behou, selfs wanneer ons deur moeilike tye gaan.

Verdedig die waarheid oor die dood

Hoe kan ons dit vermy om aan onskriftuurlike gebruike oor die dood deel te neem?

Aanvaar Jehovah se hulp om bose geeste te weerstaan

Wat kan ons doen om nie deur Satan en die demone mislei te word nie?

LEWENSVERHAAL

Ons het die “pêrel van groot waarde” gevind

Lees oor die lonende lewe van Winston en Pamela Payne van Australië.

Het jy geweet?

Wat moes ’n persoon in eertydse tye doen as hy per skip wou reis?