DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2020

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1 Junie–5 Julie 2020.

’n Aanval uit die noorde!

Studieartikel 14: 1-7 Junie 2020. Wat is vier goeie redes hoekom dit lyk asof daar ’n verandering gemaak moet word in hoe ons Joël hoofstuk 1 en 2 verstaan?

Hoe voel jy oor die mense in jou gebied?

Studieartikel 15: 8-14 Junie 2020. Kyk hoe ons Jesus en Paulus kan navolg deur te onthou waarin ons luisteraars glo, belangstel en dat hulle dissipels kan word.

Luister, leer en wys dat jy meegevoel het

Studieartikel 16: 15-21 Junie 2020. Jehovah het liefdevol vir Jona, Elia, Hagar en Lot gehelp. Kyk hoe ons Jehovah kan navolg in die manier waarop ons ander behandel.

“Ek noem julle vriende”

Studieartikel 17: 22-28 Junie 2020. Dit is dalk nie vir ons maklik om ’n vriendskap met Jesus op te bou nie. Maar ons kan Jesus se vriende wees.

‘Voltooi die wedloop’

Studieartikel 18: 29 Junie–5 Julie 2020. Hoe kan elkeen van ons die wedloop van die lewe voltooi, al word ons ouer of al het ons ’n siekte wat ons swak laat voel?