Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

STUDIEPROJEK

Geestelike mense maak wyse besluite

Geestelike mense maak wyse besluite

Lees Genesis 25:​29-34 om te uit te vind of Esau en Jakob wyse besluite gemaak het.

Leer meer uit die konteks. Wat het voor dit gebeur? (Gen. 25:​20-28). Wat het daarna gebeur? – Gen. 27:​1-46.

Doen navorsing oor die besonderhede. In daardie dae, wat was die regte en pligte van ’n eersgebore seun? – Gen. 18:​18, 19; w10 5/1 13.

  • Moes ’n man ’n eersgebore seun wees om ’n voorouer van die Messias te wees? (w17.12 14-15)

Identifiseer die lesse, en pas dit toe. Hoekom was die waarde van die geboortereg vir Jakob belangriker as vir Esau? (Heb 12:​16, 17; w03 10/15 28-29). Hoe het Jehovah oor die twee broers gevoel, en hoekom? (Mal 1:​2, 3). Wat kon Esau anders gedoen het sodat hy beter besluite sou maak?

  • Vra jouself: ‘Hoe kan ek in my weeklikse roetine waardering wys vir geestelike dinge, soos wanneer ek besluit wanneer om gesinsaanbidding te doen?’