DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Augustus 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 26 September tot 23 Oktober 2016.

LEWENSVERHAAL

Hoe ek geluk gevind het deur te gee

’n Jong Engelsman het ’n lewe begin lei wat hom gelukkig gemaak het. Hy het ’n sendeling in Puerto Rico geword.

Die huwelik​​—⁠Die oorsprong en doel daarvan

Is die huwelik werklik ’n gawe van God?

Soek na iets wat baie beter is as goud

Kyk na drie maniere waarop ywerige Bybelstudente soos prospekteerders kan wees.

Besef jy hoe belangrik dit is om ander op te lei?

Watter belangrike doelwitte kan jy hulle help om na te streef?

Vrae van lesers

Waarom het Jesus se vyande ’n geskil gemaak oor hoe mense hulle hande was?

UIT ONS ARGIEF

‘My werk dra vrug tot lof van Jehovah’

Al het Bybelstudente die geskil oor Christelike neutraliteit nie ten volle verstaan gedurende die Eerste Wêreldoorlog nie, het hulle opregtheid goeie resultate gehad.