DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Augustus 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 30 September tot 27 Oktober 2019.

‘Ons gee nie moed op nie’!

Hoe kan ons hoop vir die toekoms ons meer vasbeslote maak om nooit moed op te gee nie?

Laat julle liefde oorvloediger word

Die brief aan die Filippense help ons om te sien hoe ons oorvloediger kan word in liefde, selfs wanneer ons deur moeilike tye gaan.

“Dié wat na jou luister”, sal gered word

Wat kan ons doen om ons familielede te help om Jehovah te leer ken?

Hoe om gelukkig te wees in ’n nuwe toewysing

Dit kan vir baie moeilik wees om die toewysing waarvoor hulle so lief is, te verlaat. Wat kan hulle help om hierdie verandering te hanteer?

Geloof – ’n Eienskap wat ons help om sterk te wees

Geloof het groot krag. As ons geloof het, kan ons probleme verduur wat soos ’n berg voor ons lê.

Johannes die Doper – ’n Voorbeeld wat ons kan help om vreugdevol te bly

Hoe kan ons vreugdevol in God se diens bly, selfs wanneer ons teleurstellings ondervind?