Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2017

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2017

Die artikel en die nommer waarin dit verskyn

ALLERLEI

  • Bestaan engele regtig? Nr. 5

  • Bevryding uit slawerny, Nr. 2

  • ’n Bybelnaam op ’n antieke kruik, Mrt.

  • Die beste geskenk, Nr. 6

  • God het haar “Prinses” genoem (Sara), Nr. 5

  • Hoe Gajus sy broers gehelp het, Mei

  • Hoe is vuur in die ou tyd van een plek na ’n ander geneem? Jan.

  • ‘Hy was vir God welbehaaglik’ (Henog), Nr. 1

  • Josef van Arimatea, Okt.

  • ‘Jy is ’n vrou wat pragtig is’ (Sara), Nr. 3

  • Kleinste Hebreeuse letter, Nr. 4

  • Lewe ons in “die laaste dae”? Nr. 2

  • Lyding, Nr. 1

  • “Mag jou verstandigheid geseënd wees” (Abigail), Jun.

  • Paradys op aarde—’n Droom of ’n werklikheid? Nr. 4

  • Paulus se raad om ’n seereis uit te stel (Han 27), Nr. 5

  • Preek jy vir alle soorte mense? Jun.

  • Sal daar ooit vrede op die aarde wees? Nr. 5

  • Sal daar ooit ware geregtigheid op die aarde wees? Nr. 3

  • Stres, Nr. 4

  • Vier perderuiters, Nr. 3

  • Wanneer ’n geliefde terminaal siek is, Nr. 4

  • Was die handelaars wat diere in die tempel verkoop het, ‘rowers’? Jun.

  • Wat die Bybel sê oor lewe en dood, Nr. 4

  • Wat is Armageddon? Nr. 6

  • Watter Joodse gebruik het daartoe gelei dat Jesus gesê het dat jy nie ’n eed mag aflê nie? Okt.

BYBEL

  • Elias Hutter en sy Hebreeuse Bybels, Nr. 4

  • Hoe om meer uit jou Bybellees te kry, Nr. 1

  • Hoekom so baie vertalings? Nr. 6

  • Nog ’n bewys (Tattenai het bestaan), Nr. 3

  • Verstaan jy dit dalk net verkeerd? Nr. 1

BYBEL VERANDER LEWENS

  • Ek het nie geglo dat God bestaan nie (A. Golec), Nr. 5

  • Ek was liewer vir bofbal as vir enigiets anders! (S. Hamilton), Nr. 3

  • Ek wou nie doodgaan nie! (Y. Quarrie), Nr. 1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

  • Beskerm jou verstand, Jul.

  • Die regte beskouing van foute, Nr. 6

  • Is dit ’n vereiste vir Christenbedienaars om selibaat te bly? Nr. 2

  • Liefde—’n Kosbare eienskap, Aug.

  • Los geskille op en maak vrede, Jun.

  • Moet Christene Kersfees vier? Nr. 6

  • Voordele wat dit inhou om te gee, Nr. 2

  • Wanneer vriendskap in gevaar is, Mrt.

JEHOVAH

  • God se grootste geskenk—Sal jy dit aanvaar? Nr. 2

  • Veroorsaak God lyding? Nr. 1

JEHOVAH SE GETUIES

  • Die vreugde van ’n eenvoudige lewe, Mei

  • Een daad van Christelike liefde, Okt.

  • ‘Geen pad is te ongelyk of te lank nie’ (Australië), Feb.

  • Gewillig aangebied—In Turkye, Jul.

  • Gewillig aangebied (ongetroude susters), Jan.

  • Hoe om aan te pas by jou nuwe gemeente, Nov.

  • “Met meer ywer en liefde in ons hart as ooit tevore” (Streekbyeenkoms in 1922), Mei

  • ’n Vrygewige persoon sal geseën word (bydraes), Nov.

  • “Wanneer is ons volgende byeenkoms?” (Mexiko), Aug.

JESUS CHRISTUS

  • Hoe het Jesus regtig gelyk? Nr. 6

  • Illustrasie oor die “hondjies”, ’n belediging? Nr. 5

LEWENSVERHALE

  • Doof, maar nogtans ’n ywerige prediker (W. Markin), Mei

  • Ek het daarby baat gevind om met wyse persone te wandel (W. Samuelson), Mrt.

  • Ek laat dinge agter om die Christus te volg (F. Fajardo), Des.

  • Ek was bevoorreg om saam met geestelike manne te werk (D. Sinclair), Sept.

  • Jehovah seën ons as ons doen wat hy vra (O. Matthews), Okt.

  • Ons het God se onverdiende goedhartigheid op baie maniere ondervind (D. Guest), Feb.

  • Vasbeslote om ’n soldaat van Christus te wees (D. Psarras), Apr.

  • Volharding tydens beproewinge lei tot seëninge (P. Siwoelski), Aug.

VRAE VAN LESERS

  • Het die geslagslyn in eertydse Israel wat tot die Messias gelei het, altyd deur die eersgeborene gekom? Des.

  • Jehovah “sal nie toelaat dat julle versoek word bo wat julle kan verdra nie” (1Ko 10:13), Feb.

  • Kan getroude Christene ’n IUD gebruik volgens die Bybel? Des.

  • Mag ’n Christen ’n vuurwapen vir selfverdediging teen ander mense besit? Jul.

  • Waarom verskil Matteus en Lukas se verslae oor die eerste paar jaar van Jesus se lewe? Aug.

STUDIEARTIKELS

  • Beoefen geloof—Neem wyse besluite! Mrt.

  • Beoefen selfbeheersing, Sept.

  • Bied jou vrywillig aan, en loof Jehovah! Apr.

  • Gee eer aan dié wat dit toekom, Mrt.

  • Die losprys—’n “Volmaakte geskenk” van die Vader, Feb.

  • “Die Regter van die hele aarde” doen altyd wat reg is, Apr.

  • ‘Die vrede van God gaan alle denke te bowe’, Aug.

  • Die waarheid bring nie vrede nie, maar ’n swaard, Okt.

  • “Die woord van God . . . oefen krag uit”, Sept.

  • “Die woord van ons God . . . sal tot onbepaalde tyd bly bestaan”, Sept.

  • Dien Jehovah met ’n volkome hart! Mrt.

  • “Ek het die hoop op God”, Des.

  • “Ek weet dat hy . . . sal opstaan”, Des.

  • Help die “inwonende vreemdelinge” om Jehovah met blydskap te dien, Mei

  • Help die kinders van “inwonende vreemdelinge”, Mei

  • Het jy Jehovah se beskouing van geregtigheid? Apr.

  • “Het jy my liewer as hulle?” Mei

  • Hoe om die ou persoonlikheid vir eens en vir altyd af te lê, Aug.

  • Hou aan om jou met die nuwe persoonlikheid te beklee, Aug.

  • Hou styf vas aan die prys, Nov.

  • “Huil saam met mense wat huil”, Jul.

  • Is jy bereid om geduldig te wag? Aug.

  • Jehovah lei sy volk, Feb.

  • Jehovah se voorneme sal vervul word! Feb.

  • Jehovah vertroos ons in al ons verdrukking, Jun.

  • Jongmense—Hou aan om te werk vir julle redding, Des.

  • Jy kan beskeie bly—Selfs wanneer dit moeilik is, Jan.

  • “Laat ons liefhê . . . met dade en in waarheid”, Okt.

  • “Loof Jah”—Waarom? Jul.

  • Maak jy Jehovah jou toevlug? Nov.

  • ‘Mag hy al jou planne verwesenlik’, Jul.

  • Moenie die groot geskil vergeet nie, Jun.

  • Moenie soos die wêreld dink nie, Nov.

  • Moenie toelaat dat jou liefde verkoel nie, Mei

  • Ondersteun Jehovah se soewereiniteit! Jun.

  • Ouers—Help julle kinders om wys te word vir redding, Des.

  • Sagaria se visioene—Hoe dit jou raak, Okt.

  • Sal jy ter harte neem wat geskrywe staan? Mrt.

  • Sing met vreugde! Nov.

  • Soek na geestelike skatte, Jun.

  • Soek ware rykdom, Jul.

  • Strydwaens en ’n kroon beskerm ons, Okt.

  • “Vertrou dit aan getroue mense toe”, Jan.

  • “Vertrou op Jehovah en doen wat goed is”, Jan.

  • Volg Jehovah se genade en geregtigheid na, Nov.

  • Waardeer jou gawe van wilsvryheid, Jan.

  • Waarom beskeidenheid nog steeds belangrik is, Jan.

  • “Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal”, Apr.

  • Wat sal tot ’n einde kom wanneer God se Koninkryk kom? Apr.

  • Wees medelydend soos Jehovah, Sept.

  • “Wees moedig . . . en tree op”, Sept.

  • Wie lei God se volk vandag? Feb.