DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 3 Februarie–1 Maart 2020.

‘Daar is ’n vasgestelde tyd’ vir werk en rus

Hierdie artikel sal ons help om te sien of ons die regte beskouing van werk en rus het, deur die weeklikse Sabbat wat aan die Israeliete gegee is, as ’n voorbeeld te gebruik.

Jehovah maak dit vir jou moontlik om vry te wees

Die eertydse Jubeljaar herinner ons aan ’n voorsiening wat Jehovah vir ons gemaak het.

Vrae van lesers

Volgens die wet, as ’n man ’n verloofde meisie “in die veld” verkrag en sy skree, was sy skuldig maar hy onskuldig. Hoekom?

Vrae van lesers

Satan het vir Eva gesê dat sy nie sou sterf as sy van die boom van die kennis van goed en kwaad eet nie. Wou hy hê dat sy moes dink dat die siel onsterflik is, iets wat baie mense vandag glo?

Hoe goed ken jy Jehovah?

Wat beteken dit om Jehovah te ken, en wat kan ons uit Moses en koning Dawid se voorbeelde leer oor hoe om ’n sterk verhouding met Hom op te bou?

Ouers – Leer julle kinders om Jehovah lief te hê

Hoe kan ouers hulle kinders leer om Jehovah lief te hê en hom te dien?

“Toon dat julle dankbaar is”

Daar is ’n hele paar redes hoekom dit vir ons goed is om dankbaar te wees.

Onthou jy?

Het jy dit geniet om die onlangse nommers van Die Wagtoring te lees? Kyk wat jy kan onthou.

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2019

’n Indeks volgens onderwerp van al die artikels wat uitgegee is in die 2019 Wagtoring en Ontwaak!