Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2019

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2019

Die artikel en die nommer waarin dit verskyn

STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING

ALLERLEI

  • Beskerming teen een van Satan se strikke (pornografie), Jun.

  • Oorsprong van die sinagoge, Feb.

  • Reis per skip in eertydse tye, Apr.

  • Rol van bestuurders in Bybeltye, Nov.

BYBEL

  • Eertydse boekrol word “oopgerol”, Jun.

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

  • Geloof – ’n Eienskap wat ons help om sterk te wees, Aug.

  • Goedheid – Hoe jy dit kan aankweek, Mrt.

  • “Toon dat julle dankbaar is”, Des.

  • Voorbeeld wat ons kan help om vreugdevol te bly (Johannes die Doper), Aug.

JEHOVAH

  • Gee hy genoeg waarskuwing? Okt.

  • Waardeer jou “amen”, Mrt.

JEHOVAH SE GETUIES

  • 1919 – Honderd jaar gelede, Okt.

  • Nuwe lid van die Bestuursliggaam (K. Cook jr.), Jan.

JESUS CHRISTUS

  • Werklik vir my gesterf? Jul.

LEWENSVERHALE

  • Jehovah het my meer geseën as wat ek ooit verwag het (M. Tonak), Jul.

  • Ons het die “pêrel van groot waarde” gevind (W. en P. Payne), Apr.

  • Ryk Christelike erfenis het my gehelp om te floreer (W. Mills), Feb.

STUDIEARTIKELS

  • Aanvaar Jehovah se hulp om bose geeste te weerstaan, Apr.

  • Armageddon – Iets om na uit te sien! Sept.

  • Behou jou onkreukbaarheid! Feb.

  • Berei nou voor vir vervolging, Jul.

  • Bereik die harte van niegodsdienstige mense, Jul.

  • Betoon meegevoel in jou bediening, Mrt.

  • Bly besig gedurende die laaste van “die laaste dae”, Okt.

  • Bou sterk vriendskappe op voordat die einde kom, Nov.

  • Breek alle redenasies af wat teen die kennis van God is! Jun.

  • ‘Daar is ’n vasgestelde tyd’ vir werk en rus, Des.

  • “Dié wat na jou luister”, sal gered word, Aug.

  • Doen wat jy besluit het om te doen, Nov.

  • “Gaan . . . maak dissipels,” Jul.

  • Gee Jehovah uitsluitlike toegewydheid, Okt.

  • Help ander wat deur stresvolle tye gaan, Jun.

  • Hoe die heilige gees ons help, Nov.

  • Hoe goed ken jy Jehovah? Des.

  • Hoe kan jy jou hart beskerm? Jan.

  • Hoe om gelukkig te wees in ’n nuwe toewysing, Aug.

  • Hoekom moet ons wys dat ons dankbaar is? Feb.

  • Hou aan om Jehovah te aanbid selfs wanneer ons werk verbied is, Jul.

  • Hou jy jou “groot skild van geloof” in ’n goeie toestand? Nov.

  • Jehovah maak dit vir jou moontlik om vry te wees, Des.

  • Jehovah waardeer sy nederige knegte, Sept.

  • “Kom na my toe, . . . en ek sal julle verkwik”, Sept.

  • “Kyk! ’n groot menigte”, Sept.

  • Laat julle liefde oorvloediger word, Aug.

  • Lesse wat ons uit die boek Levitikus kan leer, Nov.

  • Liefde en geregtigheid in die Christengemeente, Mei

  • Liefde en geregtigheid in eertydse Israel, Feb.

  • Liefde en geregtigheid ondanks goddeloosheid, Mei

  • Loof Jehovah in die gemeente, Jan.

  • Luister na Jehovah se stem, Mrt.

  • Moenie angstig wees nie, want ek is jou God, Jan.

  • Moenie deur “die wysheid van hierdie wêreld” mislei word nie, Mei

  • Onderwerp jou gewillig aan Jehovah se gesag – Hoe en hoekom? Sept.

  • ‘Ons gee nie moed op nie’! Aug.

  • Ouers – Leer julle kinders om Jehovah lief te hê, Des.

  • Pas op dat niemand julle gevange neem nie! Jun.

  • Soek sagmoedigheid en maak Jehovah bly, Feb.

  • Verbeter jou studiegewoontes! Mei

  • Verdedig die waarheid oor die dood, Apr.

  • Vertroosting vir dié wat mishandel is, Mei

  • Vertrou op Jehovah gedurende stresvolle tye, Jun.

  • Voer jy jou bediening ten volle uit? Apr.

  • Volg Jesus na en behou jou vrede, Apr.

  • Wat keer my om gedoop te word? Mrt.

  • Wat ’n eenvoudige geleentheid ons oor ’n hemelse Koning leer, Jan.

  • Wat ons bywoning van vergaderinge oor ons sê, Jan.

  • Wat sal Jehovah jou laat word? Okt.

  • Wys dat jy besorg is oor ander se gevoelens, Mrt.

VRAE VAN LESERS

  • Hoekom meisie wat “in die veld” verkrag is, onskuldig bevind sonder twee getuies? (Deut. 22:25-27), Des.

  • Het leerstelling van onsterflike siel in Eden onstaan? (Gen. 3:4), Des.

PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING

  • Is die lewe die moeite werd? Nr. 2

  • Is hierdie lewe al wat daar is? Nr. 3

  • Wie is God? Nr. 1

ONTWAAK!

  • Kan die Bybel jou lewe verbeter? Nr. 3

  • Sal ons ooit veilig voel? Nr. 1

  • Ses lesse wat kinders moet leer, Nr. 2