DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Desember 2020

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1-28 Februarie 2021.

Vrae van lesers

Beteken die apostel Paulus se woorde in 1 Korintiërs 15:29 dat party Christene in sy tyd hulleself namens dooie mense laat doop het?

Vrae van lesers

Spreuke 24:16 sê: “Die regverdige kan sewe keer val, en hy sal weer opstaan.” Praat hierdie vers van iemand wat herhaaldelik in sonde val, maar dan deur God vergewe word?