Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2020
Die artikel en die nommer waarin dit verskyn
STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING
ALLERLEI
Bewyse dat die Israeliete slawe in Egipte was, Mrt.
Konings wat met mekaar kompeteer in die tyd van die einde, Mei
BYBEL
Argeologie bevestig die rol van Belsasar? Feb.
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Sagmoedigheid – Hoe help dit ons? Mei
Selfbeheersing – Belangrik as ons Jehovah se goedkeuring wil hê, Jun.
Sit jou hart en siel in jou toewysing! Des.
JEHOVAH SE GETUIES
1920 – Honderd jaar gelede, Okt.
Hoe ons vandag op trompetseine reageer, Jun.
Jehovah seën dié wat na hulle geboorteland teruggaan, Nov.
LEWENSVERHALE
Ek het baie seëninge ontvang omdat ek by goeie voorbeelde geleer het (L. Crépeault), Feb.
Ek het gedoen wat ek behoort te gedoen het (D. Ridley), Jul.
“Hier is ons! Stuur ons!” (J. en M. Bergame), Mrt.
“Jehovah het my nooit vergeet nie” (M. Herman), Nov.
STUDIEARTIKELS
Aanval uit die noorde! Apr.
“Beskerm wat aan jou toevertrou is”, Sept.
Bevorder vrede deur teen afguns te stry, Feb.
“Die gees getuig met ons gees”, Jan.
“Die koning van die noorde” in die tyd van die einde, Mei
Die opstanding leer ons van God se liefde, wysheid en geduld, Aug.
Die opstanding – ’n Vaste hoop! Des.
“Ek noem julle vriende,” Apr.
“Ek sal self na my skape soek,” Jun.
“Gaan dus en maak dissipels”, Jan.
Gebruik jou tyd wyslik gedurende ’n tyd van vrede, Sept.
“Hoe gaan die dooies opgewek word?” Des.
Hoe jy teen mismoedigheid kan veg, Des.
Hoe om ander te help om gehoorsaam te wees aan Christus se bevele, Nov.
Hoe om ’n Bybelstudie te hou wat tot doop lei – Deel een, Okt.
Hoe om ’n Bybelstudie te hou wat tot doop lei – Deel twee, Okt.
Hoe voel jy oor die mense in jou gebied? Apr.
Hou aan om die weg van die waarheid te volg, Jul.
Is jy reg om gedoop te word? Mrt.
Is jy reg om ’n visser van mense te word? Sept.
Jehovah lei sy organisasie, Okt.
Jehovah, ons liefdevolle Vader, is baie lief vir ons, Feb.
“Jehovah . . . red dié wat mismoedig is”, Des.
Jy het ’n plek in Jehovah se gemeente! Aug.
Jy is waardevol vir Jehovah jou God! Jan.
Jy kan “’n bron van groot vertroosting” wees, Jan.
“Keer terug na my,” Jun.
“Kyk reguit vorentoe” na die toekoms, Nov.
Laat Jehovah jou help om kalm te wees, Feb.
“Laat u naam geheilig word”, Jun.
Liefde en waardering vir Jehovah lei tot doop, Mrt.
Luister, leer en wys dat jy meegevoel het, Apr.
“Moenie jou hand laat rus . . . nie”, Sept.
Moenie meer van jouself dink as wat nodig is nie, Jul.
Ondersteun susters in jou gemeente, Sept.
Ons is baie lief vir Jehovah, ons Vader, Feb.
Ons moet mekaar intens liefhê, Mrt.
Ons sal saam met julle gaan, Jan.
Respekteer die plek van ander in Jehovah se gemeente, Aug.
Sal jou kinders God dien wanneer hulle groot is? Okt.
Sal jy aanhou om veranderinge te maak? Nov.
Sien jy uit na “die stad wat ware fondamente het”? Aug.
“Verenig my hart om u naam te vrees”, Jun.
‘Voltooi die wedloop’, Apr.
Waardeer jy die goeie dinge wat God vir jou gegee het? Mei
Wandel nederig en beskeie met jou God, Aug.
“Wanneer ek swak is, dan is ek sterk”, Jul.
Wanneer is die regte tyd om te praat? Mrt.
Wees moedig – Jehovah is jou Helper, Nov.
Wees oortuig dat jy die waarheid het, Jul.
Wie is vandag “die koning van die noorde”? Mei
Wys dat jy waardering het vir geskenke wat jy nie kan sien nie, Mei
VRAE VAN LESERS
Is die eienskappe wat in Galasiërs 5:22, 23 genoem word, die enigste aspekte van “die vrug van die gees”? Jun.
Praat Spreuke 24:16 van iemand wat herhaaldelik in sonde val? Des.
Sê 1 Korintiërs 15:29 dat Christene hulleself namens dooies laat doop het? Des.
Verwys Prediker 5:8 na menseheersers, of is Jehovah betrokke? Sept.
Wanneer het Jesus Hoëpriester geword? Enige verskil tussen wanneer die nuwe verbond bekragtig is en wanneer dit in werking getree het? Jul.
Wie was die Joodse tempelpolisie, en wat moes hulle doen? Mrt.
PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING