Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2021
Die artikel en die nommer waarin dit verskyn
STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING
ALLERLEI
Alles net as gevolg van ’n glimlag! Feb.
Belastings in Jesus se dag, Jun.
Nineve ná Jona se tyd, Nov.
Papirus in Bybeltye gebruik om bote te bou, Mei
BYBEL
Hoe word die Bybel deur ’n eertydse inskripsie ondersteun? Jan.
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
JEHOVAH SE GETUIES
1921 – Honderd jaar gelede, Okt.
LEWENSVERHALE
“Ek het so baie by ander geleer!” (L. Breine), Mei
Ek het stappe geneem om Jehovah gelukkig te maak (D. Yazbek), Jun.
Jehovah het ‘my paaie gelykgemaak’ (S. Hardy), Feb.
My gelukkige lewe in Jehovah se diens (J. Kikot), Jul.
My soeke na ’n betekenisvolle lewe (M. Witholt), Nov.
“Nou is ek lief vir die bediening!” (V. Vicini), Apr.
Ons het geleer om nooit vir Jehovah nee te sê nie (K. Logan), Jan.
STUDIEARTIKELS
Bly kalm en vertrou op Jehovah, Jan.
Bly positief oor jou bediening, Mei
Die groot menigte ander skape loof God en Christus, Jan.
Die hoofskapreëling in die gemeente, Feb.
‘Die hoof van elke man is die Christus’, Feb.
“Die man [is] die hoof van die vrou”, Feb.
“Ek sal al die nasies skud”, Sept.
Help jou Bybelstudente om gedoopte dissipels te word, Jun.
Hoe die Bybel jou kan help om probleme te hanteer, Mrt.
Hoe die gemeente Bybelstudente kan help om tot doop te vorder, Mrt.
Hoe om ons vreugde te behou wanneer ons deur moeilike tye gaan, Feb.
Hoe sterk sal jou geloof wees? Nov.
Hou aan leer om ander intens lief te hê, Jan.
Hou aan om die losprys te waardeer, Apr.
Hou aan om mekaar met lojale liefde te behandel, Nov.
Hou aan ‘om na hom te luister’, Des.
Hou styf vas aan die waarheid, Okt.
Jehovah is verskriklik lief vir jou! Apr.
Jehovah sal jou beskerm – Hoe? Mrt.
Jehovah sal jou krag gee, Mei
Jong manne – Hoe kan julle ander se vertroue wen? Mrt.
“Julle moet heilig wees”, Des.
Jy hoef nie deur Satan gevang te word nie! Jun.
Kan jy mense help om dissipels te word? Jul.
Kom nader aan Jehovah en aan jou broers en susters, Sept.
“Kom ondervind” Jehovah se goedheid – Hoe? Aug.
Lesse uit Jesus se laaste woorde, Apr.
Lesse wat ons kan leer by “die dissipel vir wie Jesus lief was”, Jan.
Liefde help ons om te volhard wanneer ons gehaat word, Mrt.
Luister na die stem van die goeie herder, Des.
Met Jehovah is jy nooit alleen nie, Jun.
Moenie “hierdie kleintjies” laat struikel nie, Jun.
Moenie met mekaar kompeteer nie – Streef vrede na, Jul.
Moenie opgee nie! Okt.
Niks kan die regverdiges laat struikel nie, Mei
Ons dien die God wat “groot genade het”, Okt.
Pasgetroude paartjies – Maak Jehovah se diens die middelpunt van julle lewe, Nov.
Sal jy op Jehovah wag? Aug.
Sal jy struikel as gevolg van Jesus? Mei
Versterk jou geloof in die Skepper, Aug.
Vind vreugde in die voorregte wat jy het, Aug.
Vind vreugde in jou eie vordering! Jul.
‘Volg sy voetstappe noukeurig’, Apr.
Volhard soos Jehovah volhard, Jul.
Waardeer die krag van jongmense, Sept.
Waardeer jou plek in Jehovah se familie, Aug.
Waardeer ons getroue ouer broers en susters, Sept.
Wanneer ’n geliefde Jehovah verlaat, Sept.
Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou? Nov.
Wat is ware berou? Okt.
Wat Levitikus ons leer oor hoe om ander te behandel, Des.
VRAE VAN LESERS
Hoekom het Jesus Psalm 22:1 net voor sy dood aangehaal? Apr.
Hoekom moet Christene versigtig wees wanneer hulle boodskap-apps gebruik? Mrt.
Hoe moet Getuies voel oor die gebruik van webwerwe om ’n huweliksmaat te vind? Jul.
Les wat ons leer uit die opdrag: “Jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie” (Lev. 19:16), Des.
Wat het Paulus bedoel toe hy gesê het: “Deur die wet het ek gesterf ten opsigte van die wet”? (Gal. 2:19), Jun.
PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING