Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2022

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2022

Die artikel en die nommer waarin dit verskyn

STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

  • Die eertydse Israeliete het oorlog gevoer – Hoekom doen ons dit nie? Okt.

  • Hoe om angstigheid te hanteer, Apr.

  • Is jy gereed om “die aarde [te] ontvang”? Des.

  • Koekies vir die terriërs (trollie-getuieniswerk), Apr.

  • Laat goedhartigheid jou motiveer, Jun.

HET JY GEWEET?

  • Het Mordegai regtig bestaan? Nov.

  • Hoe is jare en maande in Bybeltye bepaal? Jun.

  • Hoekom het die eertydse Israeliete ’n bruidsprys betaal? Feb.

  • Hoekom was dit goed dat duiwe sowel as tortelduiwe as offers geoffer kon word? Feb.

  • Sou die Romeine toelaat dat iemand soos Jesus, wat aan ’n paal gehang is, normaal begrawe word? Jun.

JEHOVAH SE GETUIES

  • 1922 – Honderd jaar gelede, Okt.

LEWENSVERHALE

  • Ek het dit geniet om oor Jehovah te leer en om ander van hom te leer (L. Weaver, jr.), Sept.

  • Ek laat toe dat Jehovah my pad kies (K. Eaton), Jul.

  • “Ek wou vir Jehovah werk” (D. van Marl), Nov.

  • Iets wat beter is as om ’n dokter te wees (R. Ruhlmann), Feb.

STUDIEARTIKELS

  • ‘Baie mense word gehelp om ’n regverdige weg te volg’, Sept.

  • Bewys dat jy betroubaar is, Sept.

  • Bly helder van verstand wanneer jou lojaliteit getoets word, Nov.

  • Die Koninkryk regeer nou! Jul.

  • “Dié wat Jehovah dien, sal niks goeds kortkom nie”, Jan.

  • ’n Eertydse profesie wat jou raak, Jul.

  • ‘Gaan voort om die weg van die waarheid te volg’, Aug.

  • Gelukkig is dié wat hulle integriteit aan Jehovah behou, Okt.

  • Help ander om moeilike tye te verduur, Des.

  • Hoe Jehovah ons help om met vreugde te volhard, Nov.

  • Hoe Jehovah ons help om ons bediening uit te voer, Nov.

  • Hoe liefde ons help om vrees te oorkom, Jun.

  • Hoe om geestelike doelwitte te stel en te bereik, Apr.

  • Hoekom ons die Gedenkmaal bywoon, Jan.

  • “Hoop op Jehovah”, Jun.

  • Hou aan om “die nuwe persoonlikheid” aan te trek nadat jy gedoop is, Mrt.

  • Hou aan om “mekaar op te bou”, Aug.

  • Hou jou Christelike hoop sterk, Okt.

  • Is jou naam in “die boek van die lewe”? Sept.

  • Jehovah – Die beste voorbeeld van vergifnis, Jun.

  • Jehovah gee om vir sy volk en beskerm hulle, Aug.

  • Jehovah seën dié wat ander vergewe, Jun.

  • Jehovah se volk is lief vir regverdigheid, Aug.

  • Jesus se trane – Wat kan ons daaruit leer? Jan.

  • Jongmense – Hou aan om vordering te maak nadat julle gedoop is, Aug.

  • Jy kan ‘die ou persoonlikheid uittrek’, Mrt.

  • Jy kan jou broers vertrou, Sept.

  • Jy kan regtig gelukkig wees, Okt.

  • “Jy sal saam met my in die Paradys wees”, Des.

  • Laat niks jou van Jehovah skei nie, Nov.

  • Leer by Jesus se jonger broer, Jan. 

  • “Maak die beste gebruik van julle tyd”, Jan.

  • Maak jou raad ander se “hart bly”? Feb.

  • Ma’s – Leer uit die voorbeeld van Eunice, Apr.

  • Ondersteun ons leier Jesus, Jul.

  • Ons kan vir ewig lewe, Des.

  • Openbaring – Wat dit vir God se vyande beteken, Mei

  • Openbaring – Wat dit vir jou beteken, Mei

  • Openbaring – Wat dit vir jou toekoms beteken, Mei

  • Ouermanne – Hou aan om die apostel Paulus na te volg, Mrt.

  • Ouers – Help julle kinders om Jehovah lief te kry, Mei

  • Sien jy wat Sagaria gesien het? Mrt.

  • “Skenk aandag aan die woorde van die wyses”, Feb.

  • Stel jy ’n goeie voorbeeld wanneer dit kom by jou spraak? Apr.

  • Vertrou jy Jehovah se manier van dinge doen? Feb.

  • Vind vrede gedurende ’n krisis, Des.

  • Vind vreugde deur Jehovah jou beste te gee, Apr.

  • Volg Jesus na deur ander te dien, Feb.

  • Waardeer jou voorreg van gebed, Jul.

  • Ware aanbidding sal jou gelukkiger maak, Mrt.

  • Ware wysheid roep hard uit, Okt.

  • Wysheid wat tot geluk lei, Mei

VRAE VAN LESERS

  • Hoe het Dawid ‘genade aan Mefiboset betoon’, maar hom later oorgelewer om doodgemaak te word? (2Sa 21:7-9), Mrt.

  • Stand van vorige huwelik en nuwe huwelik wanneer iemand nie skriftuurlik vry is nie, Apr.

  • Was Dawid onrealisties toe hy geskryf het dat hy God se naam “vir ewig” sou loof? (Ps 61:8), Des.

  • Wat het die apostel Paulus bedoel toe hy na homself verwys het as “iemand wat te vroeg gebore is”? (1Kor 15:8), Sept.

  • Wat het Jesus bedoel toe hy gesê het: “Ek het nie gekom om vrede te bring nie”? (Mt 10:34, 35), Jul.

  • Wat sê die Bybel oor ede? Apr.

  • Wie sal op die aarde opgewek word, en watter soort opstanding sal hulle ontvang? Sept.

PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING

  • Hoe om die siklus van haat te breek, Nr. 1

ONTWAAK!

  • ’n Wêreld vol probleme – Hoe jy dit kan hanteer, Nr. 1