Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2023
Die artikel en die nommer waarin dit verskyn
STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Hulle het liefde in aksie gesien, Feb.
Wanneer ’n huweliksmaat na pornografie kyk, Aug.
Word gelei deur God se beskouing van alkohol, Des.
HET JY GEWEET?
Hoe wys bakstene wat in eertydse Babilon gevind is en die manier hoe dit gemaak is dat die Bybel akkuraat is? Jul.
JEHOVAH SE GETUIES
LEWENSVERHALE
Ek het gesien hoe getroues floreer (R. Landis), Feb.
Ek het ware sekuriteit gevind deur op Jehovah te vertrou (I. Itajobi), Nov.
Persoonlike belangstelling bring lewenslange seëninge (R. Reid), Jul.
Vreugdevolle verrassings en lesse uit my diens aan Jehovah (R. Kesk), Jun.
STUDIEARTIKELS
“Bly helder van verstand, bly wakker!” Feb.
“Die liefde wat die Christus het, spoor ons aan”, Jan.
Doop – Hoe om daarvoor voor te berei, Mrt.
Dra wat jy moet, en raak ontslae van die res, Aug.
Gebruik die skepping om jou kinders oor Jehovah te leer, Mrt.
Geloof en werke kan tot regverdigheid lei, Des.
Geniet ’n hoop sonder teleurstelling, Des.
Hoe Jehovah ons gebede beantwoord, Mei
Hoe Jehovah sy belofte van die Paradys waarborg, Nov.
Hoe kan ons ons geloof in Jehovah se belofte van ’n nuwe wêreld versterk? Apr.
Hoe om die gehalte van ons gebede te verbeter, Mei
Hoe om ons liefde vir mekaar sterk te hou, Nov.
Hoekom moet jy gedoop word? Mrt.
Hoekom moet ons Jehovah vrees? Jun.
Hou aan groei in jou liefde, Jul.
Hou aan om baat te vind by vrees vir God, Jun.
Hou aan om geduldig te wees, Aug.
Hou aan reis op “die Weg van Heiligheid”, Mei
Hou “die vlam van Jah” aan die brand, Mei
Hou julle gereed vir Jehovah se dag, Jun.
“Hy sal [jou] sterk maak” – Hoe? Okt.
Is jy “bereid om te gehoorsaam”? Okt.
Is jy gereed vir die groot verdrukking? Jul.
Jehovah help jou om suksesvol te wees, Jan.
Jehovah sal jou ondersteun wanneer jy onverwagse probleme het, Apr.
Jehovah seën ons moeite om die Gedenkmaal te herdenk, Jan.
Jong broers – Word volwasse Christenmans, Des.
Jong susters – Word volwasse Christenvrouens, Des.
Jongmense – Hoe sal julle lewe uitdraai? Sept.
“Jou broer sal opstaan”! Apr.
Jy kan jou geestelike doelwitte bereik, Mei
Jy kan volhard, soos Petrus, Sept.
Jy kan vol vertroue bly gedurende moeilike tye, Nov.
Kry meer uit jou Bybellees, Feb.
Laat sagmoedigheid jou sterk punt wees, Sept.
Leer meer oor Jehovah deur sy skepping, Mrt.
Leer uit Bybelprofesieë, Aug.
Leer uit Daniël se voorbeeld, Aug.
Lesse wat ons uit Petrus se twee briewe kan leer, Sept.
Moedig mekaar aan by gemeentelike vergaderinge, Apr.
Ouermanne – Leer uit Gideon se voorbeeld, Jun.
Sal Jehovah my gebede beantwoord? Nov.
“So sal almal weet dat julle my dissipels is”, Mrt.
Studeer die Bybel deeglik, Okt.
“Verander julle denkwyse”, Jan.
Vertrou op Jehovah, net soos Simson, Sept.
Volg Jehovah na – Wees redelik, Jul.
Waardeer God se geskenk van lewe, Feb.
Waardeer jou voorreg om in Jehovah se geestelike tempel te aanbid, Okt.
Wat die Bybel ons leer oor die Skrywer daarvan, Feb.
Wat kan ons leer uit Jesus se wonderwerke? Apr.
Wees oortuig dat God se Woord waarheid is, Jan.
“Wees standvastig, onbeweeglik”, Jul.
STUDIEWENKE
Aktiwiteite vir kinders (jw.org), Sept.
Bly by met aanpassings in ons begrip (Watch Tower Publications Index of Navorsingsgids), Okt.
Bykomende artikels in Die Wagtoring (JW Library®), Jun.
Hoe om “Wat is nuut?” goed te gebruik (JW Library® en jw.org), Mrt.
Leer “geestelike liedere” uit jou kop uit (jw.org), Nov.
Lewensverhale van ons broers en susters, Jan.
Naslaanwerke in Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK, Mei
Stel doelwitte, Jul.
Vind artikels wat geadverteer word (jw.org), Feb.
Vind baat by die verduidelikings van Bybelverse in die Navorsingsgids, Apr.
Vind geestelike skatte oor Jehovah (Navorsingsgids), Aug.
VRAE VAN LESERS
Het die Israeliete in die wildernis enige iets anders gehad om te eet as manna en kwartels? Okt.
Hoekom het Josef en Maria ná Jesus se geboorte in Betlehem gebly? Jun.
Hoekom het “So-en-so” gesê dat dit sy eie erfdeel sou “benadeel” as hy met Rut getrou het? (Rut 4:1, 6), Mrt.
Hoe is ons gehelp om die kwessie oor Jehovah se naam en sy soewereiniteit beter te verstaan? Aug.
PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING
Verstandelike gesondheid – Hoe die Bybel kan help, Nr. 1
ONTWAAK!
Kan ons planeet oorleef? Redes vir hoop, Nr. 1