DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 4 April tot 1 Mei 2016.

Jehovah het hom “my vriend” genoem

Wil jy graag Jehovah se vriend wees? Leer uit Abraham se voorbeeld hoe dit moontlik is.

Volg Jehovah se hegte vriende na

Wat het Rut, Hiskia en Maria in staat gestel om ’n hegte vriendskap met God op te bou?

Wees lojaal aan Jehovah

Jonatan se voorbeeld kan ons help om in vier moeilike situasies lojaal aan Jehovah te bly.

Leer by Jehovah se lojale knegte

Hoe het Dawid, Jonatan, Natan en Husai lojaliteit aan Jehovah eerste gestel?

LEWENSVERHAAL

Jehovah het my gehelp om suksesvol te wees in sy diens

Corwin Robison het God 73 jaar lank getrou gedien, wat meer as ses dekades by die Bethel in die Verenigde State insluit.

Hou aan om Jehovah met vreugde te dien

Drie sleutelbeginsels kan jou help om jou vreugde te behou.