DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2018

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 2 tot 29 April 2018.

Volg Noag, Daniël en Job se gehoorsaamheid en geloof na

Hierdie getroue manne het dieselfde uitdagings gehad as wat ons vandag het. Wat het hulle gehelp om lojaal te bly?

Ken jy Jehovah soos Noag, Daniël en Job hom geken het?

Hoe het hierdie manne die Almagtige leer ken? Hoe het hierdie kennis hulle gehelp? Hoe kan ons geloof soos hulle hê?

LEWENSVERHAAL

Alles is vir Jehovah moontlik

’n Egpaar se lewe het verander nadat een van hulle ’n aantreklike boodskap op ’n bus in Kirgistan gehoor het.

Wat beteken dit om ’n geestelike mens te wees?

Die Bybel beskryf die eienskappe van ’n “geestelike mens” en hoe hy van ’n “fisiese mens” verskil

Hou aan om geestelik te groei!

Om Bybelkennis te hê, beteken nie noodwendig dat jy ’n geestelike mens is nie. Wat het jy nog nodig?

Vreugde ’n Eienskap wat ons van God kry

Wat kan jy doen as daaglikse probleme veroorsaak dat jy jou vreugde verloor?

UIT ONS ARGIEF

Openbare toesprake maak die goeie nuus in Ierland bekend

Wat het C. T. Russell oortuig dat die veld daar “gereed is om geoes te word”?