DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2025

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 14 April–4 Mei 2025.

STUDIEARTIKEL 6

Jehovah se vergifnis – Hoekom ons dit waardeer

Word gestudeer gedurende die week van 14-20 April 2025.

STUDIEARTIKEL 7

Jehovah se vergifnis – Wat dit vir jou beteken

Word gestudeer gedurende die week van 21-27 April 2025.

STUDIEARTIKEL 8

Jehovah se vergifnis – Hoe kan jy dit navolg?

Word gestudeer gedurende die week van 28 April–4 Mei 2025.

LEWENSVERHAAL

“Ek was nooit alleen nie”

Kyk hoekom Angelito Balboa glo dat Jehovah altyd met hom was, selfs toe hy deur moeilike tye gegaan het.

Verwerp die selfsugtige gees van vandag se wêreld

Baie mense voel dat hulle spesiale voorregte, regte of behandeling verdien. Kyk na party Bybelbeginsels wat ons kan help om hierdie denkwyse te vermy.

Hoe om ’n ware vriend te wees

Die Bybel beklemtoon die waarde daarvan om ware te hê in moeilike tye.

’n Eenvoudige vraag wat enige iemand kan vra

Soos Mary kan jy dalk ’n hele paar Bybelstudies begin deur ’n eenvoudige vraag te vra.

Wees moedig selfs wanneer jy onder druk is

Watter lesse kan ons leer uit Jeremia en Ebed-Meleg se moed?