DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 4 Maart tot 7 April 2019

Moenie angstig wees nie, want ek is jou God

Kyk na drie redes hoekom ons kalm kan bly al gaan ons deur moeilike tye.

Loof Jehovah in die gemeente

Is dit vir jou moeilik om by vergaderinge te antwoord? Hierdie artikel sal jou help om te verstaan wat die redes daarvoor is en wat jy kan doen om jou vrese te oorkom.

Hoe kan jy jou hart beskerm?

Hoe probeer Satan ons hart beïnvloed, en hoe kan ons dit beskerm?

Wat ’n eenvoudige geleentheid ons oor ’n hemelse Koning leer

Wat leer die Gedenkmaal ons oor Jesus se nederigheid, moed en liefde?

Wat ons bywoning van vergaderinge oor ons sê

Hoe hou liefde, nederigheid en moed verband met ons bywoning van gemeentelike vergaderinge?

’n Nuwe lid van die Bestuursliggaam

Leer meer oor Kenneth Cook jr.